Kollokwium: Politieke wetenskap
2017-04-20"In tye van onsekerheid en onbestendigheid tree die politieke wetenskap telkens na vore as voorhoede in die verstaan van nuwe kragte en tendense." Hier is die program van die kollokwium wat op 4 Mei 2017 plaasvind.
Debuutproduksies ryg talle Kanna-benoemings in
2017-04-19Die benoemings vir die KKNK se Kannas vir 2017 is nou bekend. Hier is die volledige lys.
Web deur Naomi Meyer: bekendstelling
2017-04-19Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Web deur Naomi Meyer op 29 April 2017 in Stellenbosch. Jonathan Amid sal die gesprek lei.
The shallows by Ingrid Winterbach: book launch
2017-04-18You are invited to the launch of The shallows by Ingrid Winterbach in Cape Town, where she will be in conversation with Karin Schimke.
Zuid-Afrikahuis: Programma, Mei 2017
2017-04-18Die Zuid-Afrikahuis bied in Mei ’n opwindende program aan, met lesings, films en gesprekke oor Suid-Afrika en Afrikaans. Hier is die volledige program.
Queen of the Free State by Jennifer Friedman: book launch
2017-04-18You are invited to the launch of Queen of the Free State by Jennifer Friedman on 23 May (Cape Town) and 25 May (Johannesburg).
Boekbekendstelling: Elders deur Erns Grundling
2017-04-12Queillerie en Protea Boekwinkel nooi jou uit na die bekendstelling van Elders deur Erns Grundling op 22 April, waar hy en Koos Kombuis in gesprek sal wees.
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Doodsroeper deur Rika Cloete
2017-04-11Proe aan LitNet se eerste slukkie van Doodsroeper deur Rika Cloete, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Cult Sister by Lesley Smailes: Cape Town book launch
2017-04-11You are invited to the Cape Town launch of Cult Sister by Lesley Smailes on 18 April 2017, where she will be in conversation with Shado Twala.
ATKV-Mediaveertjies 2017: finaliste
2017-04-11Dis weer ATKV-Mediaveertjietyd, waar uitblinkers in die Afrikaanse media vir uitstaande bydraes in die voorafgaande jaar bekroon word. Hier is die finaliste!
SA Akademie vir Wetenskap en Kuns: oproep om referate
2017-04-05Akademielede en/of belangstellendes wat by vanjaar se SAAWK-simposium referate wil lewer, word hartlik uitgenooi om voor 31 Mei ’n voorlegging te doen.
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Die fortuinsoekers deur Lerina Erasmus
2017-04-05Proe aan LitNet se eerste slukkie van Die fortuinsoekers: Die Mannheim-sage 1 deur Lerina Erasmus, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Illustrasiekompetisie: Verbeel dit!
2017-04-03Protea Boekhuis is op soek na buitengewone opkomende illustreerders. Is jy een van hulle? Die sluitingsdatum vir inskrywings is 15 Mei 2017.
