Uitnodiging: Bestekopname – digitisering van Afrikaanse publikasies
2017-08-01Daar is verskeie nasionale en internasionale instansies wat tans – om verskeie redes – Afrikaanse materiaal digitiseer. Alle instansies wat gemoeid is met of belang het by die digitisering van Afrikaanse bronne word na ’n gespreksgeleentheid op 16 en 17 Augustus in Pretoria genooi.
67 woorde vir Mandela-dag 2017: inskrywings 2
2017-08-01LitNet het lesers gevra om in die lig van Mandela-dag ’n kort-kortverhaal van 67 woorde te skryf. Hier is van die inskrywings wat tot dusver ontvang is. Die kompetisie sluit op 31 Julie 2017.
Persvrystelling: Taaldag 2017
2017-08-01Die Afrikaanse Taalraad en Afrikaanse Taalmonument bespreek ’n aantal interessante vrae oor Afrikaans se herkoms en vestiging as volwaardige taal tydens die Taaldagvieringe op 26 Augustus 2017. Die sprekers is Christo van Rensburg, Anzil Kulsen, Imam Hashim Salie en Charlyn Dyers.
Die wêreld van Charlie Oeng by die BoekeJol in Pretoria
2017-08-01Etienne Bloemhof gesels met Etienne van Heerden oor sy nuwe roman, Die wêreld van Charlie Oeng. Donderdag 17 Augustus, 10:00, Atterbury-teater, Pretoria.
Delilah now trending by Pamela Power: book launch
2017-07-31You are invited to the launch of Delilah now trending on 19 August in Stellenbosch. Author Pamela Power will be in conversation with Karin Brynard.
Die derde spoel deur SJ Naudé: bekendstelling in Stellenbosch
2017-07-31Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Die derde spoel op 26 Augustus in Stellenbosch. Skrywer SJ Naudé sal met Ingrid Winterbach in gesprek wees.
Persvrystelling: Vlooi en die byekoningin by die Kunstekaap
2017-07-31Vlooi is in Augustus en September vir die 17de jaar weer op die planke. Daar is beperkte sitplekke beskikbaar – skole en die publiek sal moet spring.
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Op pad deur Dana Snyman
2017-07-31LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Op pad deur Dana Snyman, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Bekendstelling in Stellenbosch: Die wêreld van Charlie Oeng
2017-07-27Louise Viljoen gesels met Etienne van Heerden oor sy nuwe roman, Die wêreld van Charlie Oeng. Saterdag 5 Augustus, 11:00, Protea Boekwinkel, Stellenbosch.
Persvrystelling: Miljoene vir studie in Afrikaans
2017-07-27"Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns stel vanjaar weer miljoene rand beskikbaar vir beurse aan nagraadse studente in enige vakdissipline. Studente wat vir ’n meestersgraad of doktorsgraad by enige universiteit in Suid-Afrika wil inskryf, kan aansoek doen."
Zuid-Afrikahuis: Programma, September 2017
2017-07-26Die Zuid-Afrikahuis bied in September ’n opwindende program aan, met onder andere ’n Afrikos-kookwerkswinkel en vertonings van ’n Suid-Afrikaanse dokumentêr en film. Daar is ook die Week van de Afrikaanse roman om na uit te sien.
Die apies se dieretrein deur Rosamund Haden
2017-07-26Hierdie prenteboek is ’n visuele fees, geskryf in humoristiese rym wat oud en jonk sal vermaak en bekoor. Blaai hier deur die prenteboek en vind uit hoe jy een van drie eksemplare kan wen.
ATKV se nasionale instrumentale klassiekemusiekkompetisie vir die eerste keer in Kaapstad
2017-07-26"ATKV-Muziq is die ATKV se jaarlikse bydrae tot instrumentale klassieke musiek in Suid-Afrika. Dit vind plaas in die vorm van ’n klassiekemusiekkompetisie vir jong volwasse musici en het ’n totale prysgeld van R180 000."
Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda
2017-07-25Is daar ’n graad 9-leerder in jou huis? Hier is gratis eksamenvraestelle en memoranda vir Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho, Skeppende Kunste, Lewensoriëntering, Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe, Natuurlike Wetenskappe, Tegnologie, Sosiale Wetenskappe en Wiskunde.
