LitNet

LitNet

Video: Antjie Krog se toespraak by die ontvangs van die Hertzogprys 2017

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2017-06-22

Antjie Krog het op Woensdag 22 Junie die Hertzogprys vir poësie by die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se Stellenbosch-bekroningsgeleentheid in ontvangs geneem. Die prys is toegeken vir haar bundel Mede-wete. Hier is 'n video van haar toespraak.

LitNet: Jou onvertelde stories

LitNet Nuusbrief 2017-06-22

LitNet: Jou onvertelde stories

Pos beskikbaar: Kommunikasiebeampte

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2017-06-20

"Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) nooi hiermee geskikte kandidate uit om aansoek te doen om die pos as kommunikasiebeampte. Aanstellingsdatum: 3 Julie 2017."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Rooi haring deur Schalk Schoombie

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2017-06-19

LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke. Lees ’n gedeelte uit Rooi haring deur Schalk Schoombie, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

LitNet: Jou jeug

LitNet Nuusbrief 2017-06-15

LitNet: Jou jeug

The Fugard Theatre announces The road to Mecca to celebrate Athol Fugard’s 85th birthday

LitNet Lifestyle and entertainment 2017-06-12

"The road to Mecca tells the story of a woman's desire for personal and artistic freedom within the narrow confines of a conservative and highly religious community in the Karoo in the early seventies."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Elders deur Erns Grundling

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2017-06-12

LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke. Lees ’n hoofstuk uit Elders deur Erns Grundling, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

PG du Plessis Gedenkdiens Dinsdag 13 Junie 2017

LitNet In memoriam 2017-06-09

Marita Carnelley, dogter van die afgestorwe skrywer PG du Plessis, het bekendgemaak dat daar Dinsdag 13 Junie om 11h00 ’n gedenkdiens sal plaasvind by die NG Kerk Noord, Dwarsstraat 21, in Potchefstroom.

Press release: The Fugard Theatre's production of King Kong – The Musical

LitNet Teater 2017-06-09

"King Kong – The Musical tells the story of heavyweight fifties boxing champion Ezekiel Dlamini, whose self-appointed ring name was King Kong, to the wildly exhilarating music of Todd Matshikiza."

Persvrystelling: Unieke vertolking van Vivaldi-meesterstuk by Klein Karoo Klassique

LitNet Musiek 2017-06-09

Vivaldi se Vier Seisoene herbesoek word vanjaar by Klein Karoo Klassique op Oudtshoorn uitgevoer. Die fees vind plaas van Vrydag 11 Augustus tot Sondag 13 Augustus 2017.

Persvrystelling: Brei-athon ter viering van Nelson Mandela-dag

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2017-06-09

"Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) in samewerking met Paarl Museum en die Dorkas en Busy Beez Vroueklubs bied op Saterdag 24 Junie 2017 hul jaarlikse brei-athon aan ter viering van Nelson Mandela-dag."

LitNet: Jou PG

LitNet Nuusbrief 2017-06-08

LitNet se jongste nuusbrief.

PG du Plessis: Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns bring hulde

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2017-06-08

"Hy het onder meer in 1972 die Hertzogprys ontvang vir sy dramas, Siener in die suburbs en Die nag van Legio."

Uittogboek deur Johan Myburg: bekendstelling

LitNet Boeke en skrywers 2017-06-08

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van die digbundel Uittogboek deur Johan Myburg op 20 Junie, waar hy met Bibi Slippers in gesprek sal wees.

CTMA, SU & Berklee: Learning to Live Music outreach and showcase concert 2017

LitNet Lifestyle and entertainment 2017-06-08

"Music and education transcend borders, languages, and cultures, so this is an extraordinary opportunity for our organizations to work together to forge new paths create opportunities for young people worldwide."

Top