Persvrystelling: Aardklop spog met vier landbougesprekke
2017-09-15"Van die land se voorste landbou-organisasies, waaronder AgriSA, sit by vanjaar se Aardklop-kunstefees koppe bymekaar oor verskeie brandpunte in dié bedryf."
Persvrystelling: Aardklop lok topdenkers vir warm gesprekke
2017-09-15"Omtrent 40 van Suid-Afrika se invloedrykste denkers sak van 3 tot 7 Oktober op Potchefstroom toe vir nie minder nie as 12 gespreksreekse – die meeste ooit by ’n kunstefees in die land. Van politiek tot sake- en grondkwessies – feesgangers kan elke dag gratis saampraat oor die dinge wat hulle harte en koppe roer."
Persvrystelling: ATKV se nasionale klassiekesangkompetisie kuier weer in die Kaap
2017-09-15"ATKV-Muziqanto, ’n nasionale klassiekesangkompetisie vir jong volwasse sangers met ’n totale prysgeld van R105 000, is die ATKV se jaarlikse bydrae tot klassieke sang in Suid-Afrika." Die tweede en finale ronde van ATKV-Muziqanto vind op 15 en 16 September 2017 plaas. Hier is nog besonderhede.
Vroue wat my inspireer vir Vrouedag 2017: inskrywings 2
2017-09-15LitNet het lesers gevra om in die lig van Nasionale Vrouedag op 9 Augustus ’n gedig/storie/ware verhaal te skryf oor vroue wat jou inspireer. Hier is nog inskrywings. Die kompetisie het op 31 Augustus 2017 gesluit.
Boekbekendstelling: Die dood en die sin van die lewe deur Anton van Niekerk (Pretoria)
2017-09-15Jy word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van Die dood en die sin van die lewe op 10 Oktober in Pretoria, waar die skrywer, Anton van Niekerk, met Hennie Lötter in gesprek sal wees.
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Die einde van die storie deur Santie van der Merwe
2017-09-14LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Die einde van die storie deur Santie van der Merwe, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Boekbekendstelling: Die dood en die sin van die lewe deur Anton van Niekerk
2017-09-13Jy word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van Die dood en die sin van die lewe op 7 Oktober in Stellenbosch, waar die skrywer, Anton van Niekerk, met Chris Jones in gesprek sal wees.
Press release: Finalists announced for SCrIBE 2017
2017-09-12"The top three finalists of the 2017 SCrIBE Scriptwriting Competition have been announced. Professional staged readings of their plays will take place from Monday, 18 September until Wednesday, 20 September."
Uitnodiging: TT Cloete-huldigingslesing
2017-09-11Die Skool vir Tale van die Noordwes-Universiteit bied op 20 September ’n TT Cloete-gedenklesing aan. Marlies Taljard is die spreker. Hier is nog inligting oor die geleentheid.
Vroue wat my inspireer vir Vrouedag 2017: inskrywings 1
2017-09-07LitNet het lesers gevra om in die lig van Nasionale Vrouedag op 9 Augustus ’n gedig/storie/ware verhaal te skryf oor vroue wat jou inspireer. Hier is ’n paar van die eerste inskrywings. Die kompetisie het op 31 Augustus 2017 gesluit.
Etienne van Heerden-veldsoirée: program
2017-09-07Tydens die naweek van 22 tot 24 September gaan die eerste Etienne van Heerden-veldsoirée plaasvind in Cradock. Hier is die program en praktiese reëlings oor hoe om verblyf te bespreek by Buffelshoek Dirosie Lodge, of Die Tuishuise, of Victoria Manor.
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: My storie van hoop deur Hykie Berg
2017-09-06LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit My storie van hoop deur Hykie Berg, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Die Bergengel: Gesprek by Protea Boekwinkel, Stellenbosch
2017-09-04Jy word hartlik uitgenooi na 'n gesprek tussen Carina Stander en Jonathan Amid oor Die Bergengel op Saterdagoggend 9 September 2017 om 11:00 by Protea Boekwinkel.
