LitNet

LitNet

Gelukstrekking: Leesstof vir die vakansie - wenners aangekondig!

LitNet Wen 2016-12-08

Die wenners van die boekpakkies is pas aangekondig – hier is die name!

LitNet: Jou 525 600 minute

LitNet Nuusbrief 2016-12-08

LitNet: Jou 525 600 minute

Kortlys: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016

LitNet LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 2016-12-08

Hier is die kortlys van woorde wat meeding om die titel van die #litnetwoord2016!

Persverklaring: Briewe uit die Tankwa deur Leti Kleyn en Dawid Slinger herdruk

LitNet Boeke en skrywers 2016-12-07

Saam met Adriaan Oosthuizen se foto’s vertel Leti Kleyn van haar besoek aan hierdie geliefde stuk land en dit word aangevul deur Dawid Slinger se vertellings en skrywes.

WAT-uitnodiging: Borg ’n woord as Kersgeskenk

LitNet Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2016-12-07

"Wat gee jy vir ʼn geliefde wat niks anders as liefde begeer nie?"

Bonjour Monsieur Brel by Die Boer-restaurantteater

LitNet Musiek 2016-12-07

Bonjour Monsieur Brel is op 16 Desember 2016 by Die Boer te sien. Jannie du Toit vertolk Jacques Brel se beeldryke chansons, wat elke aspek van menswees bekyk, in vier tale: Frans, Afrikaans, Nederlands en Engels.

Persvrystelling: "Dans van die Vlamme" by die Taalmonument

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2016-12-06

Die Psychedelic Theatre is op Vrydag 30 Desember 2016 weer terug op die Tuinteater-verhoog vir hul tiende “Dans van die Vlamme”-vertoning by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl.

Darryl David se #litnetwoord2016

LitNet LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 2016-12-06

Hier is Darryl David se voorstel vir die Afrikaanse woord van 2016.

Oloff de Wet se #litnetwoord2016

LitNet LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 2016-12-02

Hier is Oloff de Wet se voorstel vir 2016 se Afrikaanse woord.

LitNet: Jou Bybel in Kaaps

LitNet Nuusbrief 2016-12-02

LitNet: Jou Bybel in Kaaps

'n Goue kunsjoernalistieke toekenning vir Christiaan J de Swardt en LitNet

LitNet Menings 2016-11-29

Christiaan de Swardt het goud gekry in die nuusafdeling vir ‘n futuristiese nuusberig wat op 22 Desember verlede jaar as fiksie op LitNet gepubliseer is.

Persvrystelling: INK en sy personeel vereer vir kunsjoernalistiek

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-11-29

"In slegs die tweede jaar van die US Woordfees se feeskoerant, INK, het die publikasie vier toekennings by die Kunsjoernalistiek-toekennings vir 2016 opgeraap."

Persverklaring: Wenners van die RSG Sanlam Radiodrama-skryfkompetisie

LitNet Leefstyl 2016-11-29

“Boonop bewys die vele vlakke van die kompetisie dat beginners deur die slypskole en mentorskapproses met gemak ’n wendrama kan skryf.”

Inskrywings vir LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 (IV)

LitNet LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 2016-11-28

Hier is nog 'n paar van ons lesers se #litnetwoord-inskrywings.

Persverklaring: Sara se geheim, ’n nuwe kykNET-dramareeks

LitNet kykNET Portaal 2016-11-28

Sara se Geheim is ’n dramareeks van 26 episodes wat in Kaapstad afspeel, met twee verhale wat hand-aan-hand loop – dié van ’n familie in Durbanville en dié van ’n familie in Athlone.

Top