Internasionale eer vir Afrikaanse kinderboekskrywer
2017-03-07Die kinderboekskrywer Jaco Jacobs se jeugroman ’n Goeie dag vir boomklim (LAPA Uitgewers) is pas as eretitel in ’n groot internasionale vertaalprojek aangewys.
Kyk hoe lirieke lewe kry by die Sanlam Musiekfees 2017
2017-03-06Meesterlike lirieke van die beste plaaslike musikante sal gevier word by die jaarlikse Sanlam Musiekfees wat van 3 tot 12 Maart 2017 by die US Woordfees in Stellenbosch plaasvind.
US Woordfees 2017: Bekendstelling van die kortverhaalbundel Wys
2017-03-06Die US Woordfees se kortverhaalbundel is Vrydagaand bekendgestel. Michèle Meyer is aangekondig as wenner van die R30 000-prys, geborg deur Du Toitskloof Kelders.
Sarafina! – the world-class musical is back at the State Theatre
2017-03-06"This Broadway hit musical is a musical experience with songs performed in the tradition of Mbaqanga, fused with jazz, rhythm and blues and gospel."
Vir Dirk oor die agteruitgaan van Afrikaans
2017-03-06"Dankie Dirk vir die storie oor ‘verlief neem’ en ‘vir lief neem’ ..."
Die Burger 100: Sy mense en hul stories deur Bun Booyens en Aldi Schoeman
2017-03-03"Die boek diep van die merkwaardigste gebeure, groot en klein, op wat sy joernaliste beleef het – van die Groot Griep en die twee wêreldoorloë tot Chris Barnard se eerste hartoorplanting en Nelson Mandela se afsterwe in 2013."
Chaka in Afrikaans by US Woordfees 2017
2017-03-03Thomas Mofolo se bekende Chaka is pas in Afrikaans vertaal deur Chris Swanepoel. Alfred Schaffer gesels by die US Woordfees met Swanepoel en Antjie Krog, wat die oudioweergawe van die boek lees.
NB-Uitgewers by die US Woordfees 2017
2017-03-03NB-Uitgewers bied vanjaar weer ’n propvol, opwindende skrywersprogram by die US Woordfees aan. Hier is ’n volledige dag-tot-dag-gids – moet dit nie misloop nie!
Fiëstas 2017: Lewensbydraes
2017-03-02Acáma Fick, Alvon Collison en Ton Vosloo het by vanjaar se Fiëstas spesiale toekennings ontvang vir hul lewensbydraes. Hier is video's van die geleentheid.
WAT-nuutskeppingskompetisie tydens die US Woordfees 2017
2017-03-02Dit is weer tyd vir die WAT se jaarlikse Nuutskeppingskompetisie, in samewerking met RSG en die ATKV. Daar is nog tyd tot 3 Maart om voorstelle te stuur en in aanmerking te kom vir kontantpryse en ’n naweek vir vier by ’n ATKV-oord.
Zuid-Afrikahuis: Programma, April 2017
2017-03-01Die Zuid-Afrikahuis bied in April ’n opwindende program aan, met lesings, dokumentêre, gesprekke en films oor Suid-Afrika en Afrikaans. Hier is die volledige program.
Fiëstas 2017: En die wenners is …
2017-02-28Die wenners van vanjaar se Fiëstas is Donderdagaand by ’n glansgeleentheid van kykNET by die Kunstekaapteater in Kaapstad bekend gemaak. Hier is die wenners.
Louise Viljoen bespreek voorgeskrewe gedigte by die LOK-simposium 2017
2017-02-28Louise Viljoen het tydens die LOK-simposium 2017 praktiese wenke vir onderwysers verskaf ten opsigte van die interpretasie van voorgeskrewe gedigte vir Afrikaans Huistaal, graad 12. Hier is haar volledige bespreking.
