LitNet

LitNet

Departement Afrikaans en Neerlandistiek: Postdoktorale Navorsingsgenoot 2017

LitNet Akademies en skole 2016-09-13

Die Universiteit Rhodes is tans op soek na ’n Postdoktorale Navorsingsgenoot om in 2017 verbonde te wees aan die Departement Afrikaans en Neerlandistiek in die Skool vir Tale en Letterkundes.

Invitation: Book launch of The Initiation by Mogorosi Motshumi

LitNet Books and writers 2016-09-12

You are invited to the launch of The Initiation by Mogorosi Motshumi on the 13th of September in Bibliophilia, Woodstock.

#DIGKUNSVIRALMAL: Tuin van digters – 16 tot 18 September 2016

LitNet Feeste 2016-09-10

Die Breytenbachsentrum op Wellington se "Tuin van digters" vind vanjaar van 16 tot 18 September plaas.

LitNet: Jou rolprent

LitNet Nuusbrief 2016-09-09

LitNet: Jou rolprent

LitNet: Jou jong Einstein

LitNet Nuusbrief 2016-09-01

LitNet: Jou jong Einstein

Einstein-kompetisie: Wenners

LitNet Einstein-kompetisie 2016-09-01

Flikflooiende miskruiers, ’n TB-bevegtende superheld en waterbesparingstegnologie … Wie het die Einstein-kompetisie gewen?

Press release: The Sefika Awards 2016

LitNet Books and writers 2016-08-31

The annual Sefika awards evening was celebrated by South Africa’s Publishers and Booksellers at the Vineyard Hotel in Cape Town on Tuesday the 30th August 2016.

Program: ALV-kongres 2016

LitNet Akademies en skole 2016-08-29

Hier is die volledige kongresprogram van die Afrikaanse Letterkundevereniging 2016. Die kongres vind van 31 Augustus tot 2 September 2016 in Potchefstroom plaas.

Toekennings: kykNET Silwerskermfees 2016

LitNet kykNET Portaal 2016-08-29

Die wenners van die 2016 kykNET Silwerskermfees-toekennings is Saterdagaand by 'n glansryke geleentheid bekend gemaak.

Opwindende nuus oor 'n nuwe exoplaneet

LitNet SêNet-briewe 2016-08-29

"Die naaste ster aan die aarde is natuurlik die son ..."

LitNet: Jou kortlys

LitNet Nuusbrief 2016-08-25

LitNet: Jou kortlys

kykNET-Rapport Boekpryse: Kortlyste is hier!

LitNet Boeke en skrywers 2016-08-24

"Die kortlyste vir vanjaar se kykNET-Rapportpryse, die grootste boekpryse in Afrikaans, is pas bekend gemaak. Vanjaar sluit die pryse, afgesien van die kategorieë vir fiksie, niefiksie en film, ook twee resensiepryse in."

Midlands Literary Festival: Programme

LitNet Lifestyle and entertainment 2016-08-23

KZN's premier book festival, the Midlands Literary Festival, is taking place in Yellowwood, Howick on 27–28 August. The complete programme is now available.

Kunste Onbeperk-persverklaring: geleenthede vir skrywers van verhoogtekste

LitNet Teater 2016-08-23

Volgens Hugo Theart, kreatiewe hoof van Kunste Onbeperk, het skrywers tot Maandag, 12 September 2016 om voorstelle elektronies in te dien.

Uitnodiging: Boekbekendstelling van Broedertwis deur Albert Blake

LitNet Jonathan Ball-portaal 2016-08-22

Jy word uitgenooi na 'n gesprek tussen Albert Blake en Deon Maas op 5 September 2016 in die hotelskool in Roodepoort.

Top