LitNet

LitNet

Africa Open presents: The Daniel-Ben Pienaar lectures

LitNet Musiek 2017-07-07

The Daniel-Ben Pienaar lectures will take place from 17 to 20 July 2017 at Gallery University of Stellenbosch (GUS).

LitNet: Jou outeursreg

LitNet Nuusbrief 2017-07-07

LitNet: Jou outeursreg

Argiefmateriaal: Idasa / Van Zyl Slabbert

LitNet Menings 2017-07-06

"Die Universiteit Stellenbosch het aangedui dat hulle ’n uitgebreide argief van Idasa- en Van Zyl Slabbert-verwante materiaal sal huisves."

The Fantastic Grifizzi Brothers at the Athletics Club in Fish Hoek

LitNet Teater 2017-07-06

The Story of the Moon is presented Thursdays at 6pm, Fridays at 5pm and 7pm, Saturdays at 11pm, 2pm, 5pm and on Sundays at 2pm and 4pm.

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Die wêreld van Charlie Oeng deur Etienne van Heerden

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2017-07-05

LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke. Lees ’n gedeelte uit Die wêreld van Charlie Oeng deur Etienne van Heerden, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Die nag van Legio deur PG du Plessis

LitNet Teater 2017-07-04

Die nag van Legio is vanjaar by die Innibosfees en ook die Vrystaatse Kunstefees. Hier is nog inligting.

Press release: Beginners’ Playwriting Workshop

LitNet Lifestyle and entertainment 2017-07-04

Siyasanga Cape Town Theatre Company will be presenting a Beginners’ Playwriting Workshop at Artscape on Saturday 15, Sunday 16 and Saturday 22 July 2017.

Grahamstown National Arts Festival 2017 presents Bridges by Guy Thesen

LitNet Kuns 2017-06-30

"The fifty black and white woodcuts and their corresponding vividly painted woodblocks make up a large body of work that will be exhibited for the first time at the Grahamstown National Arts Festival in 2017."

Graad 3, 2016: Vraestelle en memoranda (beskikbaar vir die vakke Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho en Wiskunde)

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2017-06-30

Is daar ’n graad 3-leerder in jou huis? Hier is gratis eksamenvraestelle en memoranda vir Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho en wiskunde.

LitNet: Jou prys

LitNet Nuusbrief 2017-06-29

LitNet: Jou prys

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Moordhuis deur Madelein Rust

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2017-06-28

LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke. Lees ’n gedeelte uit Moordhuis deur Madelein Rust, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Lenteskool en skryfkompetisie vir skrywers van romantiese fiksie

LitNet Slypskole 2017-06-28

"Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit, in samewerking met die liefdesverhaaluitgewer LAPA, bied van Donderdag 14 tot Saterdag 16 September 2017 ’n slypskool in die skryf van liefdesverhale aan." Hier is nog inligting.

Radbraak deur Jolyn Phillips: voorlesing

LitNet Boeke en skrywers 2017-06-27

Jy word uitgenooi na ’n voorlesing deur Jolyn Phillips uit haar debuutbundel Radbraak op 19 Julie in Kaapstad. Sy sal deur Petra Müller bekendgestel word.

Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste deur André le Roux: bekendstelling

LitNet Boeke en skrywers 2017-06-27

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste deur André le Roux op 27 Julie, waar hy met Elmari Rautenbach in gesprek sal wees.

Firepool by Hedley Twidle: book launch

LitNet Books and writers 2017-06-27

You are invited to the launch of Firepool in Cape Town, where author Hedley Twidle will be in conversation with Rebecca Davis.

Top