US Woordfeesprogram 2017: Spesiale projekte
2016-11-17US Woordfeesprogram 3–12 Maart 2017: Spesiale projekte
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016
2016-11-17Wat is 2016 se Afrikaanse woorde wat ontstel, prikkel, of die heersende gesprek saamvat? Laat weet ons teen 6 Desember 2016. Jy kan R1 000 kontant losslaan.
Uitnodiging: Bekendstelling van Winnie Rust se laaste boek, Katryn
2016-11-16Almal is welkom by die bekendstelling van Katryn op 29 November 2016 by die Breytenbach Sentrum op Wellington.
Persvrystelling: ’n Hartlike uitnodiging vir nominasies vir die Jan H Marais-prys vir 2017
2016-11-16Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns wag nominasies in vir die Jan H Maraisprys vir 2017. Die sluitingsdatum is Maandag 30 Januarie 2017.
