LitNet

LitNet

Gedigte in McGregor-fees: "Voices on Fire"

LitNet Feeste 2016-08-18

Uitnodiging vanaf die organiseerders: "Of jy nou akademies skryf of net oor hoe baie jy van jou koffie hou, jy en jou woorde is welkom. Kom kuier saam met ons en geniet die samesyn en woordkuns van ons land se wonderlike digters."

Uitnodiging: Jan Rabie & Marjorie Wallace-gedenklesing deur SJ Naudé

LitNet Boeke en skrywers 2016-08-18

SJ Naudé lewer op 23 Augustus die Jan Rabie & Marjorie Wallace-gedenklesing by die UWK.

Programme: The Star Soweto Literary Festival 2016

LitNet Books and writers 2016-08-18

The Star Soweto Literary Festival 2016 takes place at the Soweto Theatre from 19 to 21 August 2016 and entrance is free. 

Uitnodiging: Bekendstelling van Joan Hambidge se Indeks

LitNet Jonathan Ball-portaal 2016-08-17

Die bekendstelling van Joan Hambidge se Indeks vind op 22 September 2016 in die Book Lounge in Kaapstad plaas. Hier is die uitnodiging.

Einstein-kompetisie: Kortlys

LitNet Einstein-kompetisie 2016-08-17

Watter jong navorsers het in die Einstein-kompetisie uitgeblink? LitNet Akademies kondig hiermee met trots die kortlys aan.

LitNet: Jou betrokke skrywer

LitNet Nuusbrief 2016-08-12

LitNet: Jou betrokke skrywer

Pretoria se eie BoekeJol en FilmRolfees

LitNet Feeste 2016-08-09

Chris Chameleon, Ruda Landman, Deon Meyer, Coenie de Villiers en ander bekendes is 17 tot 21 Augustus 2016 by 'n unieke fees in Pretoria te sien.   

Persverklaring en inligting oor groot pryse vir skolekompetisie, Revue SA 2016

LitNet Skole 2016-08-08

"Laerskole en hoërskole spandeer soveel tyd, geld en energie aan hulle jaarlikse revue.  Ek het al baie van hierdie revues gesien wat baie na aan professionele produksies se standaard is."

Invitation: nagmusiek+, performed by Liza Joubert

LitNet Lifestyle and entertainment 2016-08-05

You are invited to nagmusiek+, a modernist sight-sound poem, performed by Liza Joubert on the piano.

Press release: Montagu Youth Arts Festival 2016

LitNet Lifestyle and entertainment 2016-08-05

The RAD Foundation will once again host the annual Montagu Music, Art, Dance and Drama Festival (MMADD) from 10th to 20th August in Montagu on Route 62. This event is now in it’s 21st year.

Uitnodiging: Boekbekendstelling van Koukonap deur Johann Botha

LitNet Jonathan Ball-portaal 2016-08-05

Die bekendstelling vind plaas op Dinsdag 6 September 2016 in Port Elizabeth. Hier is nog inligting.

LitNet: Jou stem

LitNet Nuusbrief 2016-08-04

LitNet: Jou stem

Leer saam met Storiemuis 4 en wen!

LitNet Wen 2016-08-04

Vyf mense kan elk 'n Storiemuissak en 'n kopie van Storiemuis 4 wen!

Geliefde Afrikaanse romans II

LitNet Boeke en skrywers 2016-08-03

Lees die eerste en laaste sinne van geliefde Afrikaanse romans. 

Persverklaring: Dowwe Dolla by Simonsig

LitNet Teater 2016-08-01

Dowwe Dolla is op 5 Augustus 2016 by Simonsig. Hier is nog besonderhede.

Top