LitNet

LitNet

Bekende in boekkringe nou deel van US Woordfees

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-06-28

Die US Woordfees het vandag aangekondig dat Elmari Rautenbach, ’n bekende in boek- en joernalistieke kringe, voortaan die US Woordfees se boekeprogram sal koördineer.

Persverklaring: kykNET Silwerskermfees 2016, die kortfilms

LitNet kykNET Portaal 2016-06-28

"Vyftien kortfilms sal vanjaar weer meeding by die sesde kykNET Silwerskermfees wat van 24 tot 27 Augustus in Kampsbaai gehou gaan word."

SA Akademie: Adam Small se skielike heengaan

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2016-06-25

"Sy oorlye is ’n groot verlies vir die Afrikaanse literêre en vir Afrikaans as taal."

ATKV: Adam Small is oorlede

LitNet ATKV-Portaal 2016-06-25

Dalk was dit die “bitter strewes” van ander wat hom so seergemaak het dat stilte sy enigste antwoord was, maar Adam Small was te alle tye “van die haat ontdaan”.

LitNet: Jou boekprys

LitNet Nuusbrief 2016-06-24

LitNet: Jou boekprys

#GelykeKanse-persverklaring: Reaksie op die US se nuwe taalbeleid

LitNet Universiteitseminaar | University Seminar 2016-06-24

Die Gelyke Kanse-veldtog sal hom verder beywer vir die gelyke beregtiging van Afrikaans en Engels op die US-kampus.

Taalraad-persverklaring: Taalbeleid by die US, UP en UNISA

LitNet Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2016-06-23

"Daarby is dit doenbaar en heeltemal redelik om almal se belange by die US te akkommodeer.  ʼn Voorvereiste hier is dat die taalbeleid met alle belanghebbers onderhandel word, eerder as om dit met ʼn administratiewe proses af te dwing."

ATKV-persverklaring: Afrikaans by die universiteite van Stellenbosch en Pretoria

LitNet ATKV-Portaal 2016-06-23

“Die nuus oor Afrikaans by die universiteite van Stellenbosch en Pretoria is nie goeie nuus nie, maar hoe hanteer ons dit vorentoe?” – Japie Gouws

Persverklaring van die Universiteit Stellenbosch: Nuwe US Taalbeleid aanvaar

LitNet Menings 2016-06-22

"Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het vandag (22 Junie 2016) die voorgestelde nuwe Taalbeleid met die Senaat se aanbevole wysigings aanvaar. Die Senaat het die Taalbeleid op 9 Junie 2016 met ’n groot meerderheid van stemme (113 ten gunste en 10 daarteen) goedgekeur."

Media24 maak wenners van boekpryse bekend: WA Hofmeyr-prys vierde keer na Winterbach

LitNet Boeke en skrywers 2016-06-22

Die wenners van die Media24 Boeke Literêre Pryse vir 2016 is vanaand (Woensdag, 22 Junie 2016) in Kaapstad aangekondig.

Einstein-kompetisie: Jou laaste kans

LitNet Einstein-kompetisie 2016-06-22

Studeer jy tans, of het jy ná 2012 graad gevang? Jong navorsers het tot 29 Junie om vir die Einstein-kompetisie in te skryf.

#GelykeKanse: Versoekskrif aan die Raad van die Universiteit Stellenbosch

LitNet Universiteitseminaar | University Seminar 2016-06-21

"Die finale konsep-taalbeleid wat Woensdag vir bekragtiging voor die Raad dien, toon sulke ernstige gebreke dat die Raad dit in geen omstandighede kan goedkeur nie."

LitNet: Jou kruispad

LitNet Nuusbrief 2016-06-17

LitNet: Jou kruispad

’n Kans in Afrikaans: Willa Boezak en Danie Marais gesels op kykNET

LitNet Universiteitseminaar | University Seminar 2016-06-14

kykNET het vir dr Willa Boezak en Danie Marais gisteraand genooi om te praat oor die “’n Kans in Afrikaans”-veldtog se verset teen die US se taalplanne.

Pos beskikbaar by LitNet: Assistent-inhoudsbestuurder

LitNet NetWerk 2016-06-10

LitNet en LitNet Akademies benodig ’n geesdriftige, verantwoordelike assistentinhoudsbestuurder om saam aan ons webwerf te bou. Sluitingsdatum: 30 Junie 2016

Top