Skrywer van die week: Nathan Trantraal
2015-11-02Treffend, vreesloos, Kaaps – Nathan Trantraal het pas die Ingrid Jonker-prys vir sy debuutbundel, Chokers en Survivors, verwerf.
Wenner van die Ingrid Jonker-prys 2015 vir Afrikaanse poësie
2015-10-31Die wenbundel word geloof vir die “sterk en pretensielose kommentaar” wat dit lewer op die “wanhopige sosiale milieu” van die Kaapse Vlakte.
Kompetisie: Stem vir jou NB-voorblad van 2015
2015-10-30Watter NB-fiksievoorblad is jou gunsteling?
South African writers dominate shortlist for Short Story Day Africa Prize
2015-10-30This year over 450 entries were received for the prize from over two dozen countries, both from writers living on the African continent and from writers in the African diaspora.
LitNet: Vlam in die sneeu
2015-10-29Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to view this newsletter online.
Skrywer van die week: Ingrid Jonker
2015-10-29"Wees jy die pad waarlangs ek weer/ kaalvoet oor die dubbeldorings loop/ na waar die varing en die varkblom bloei/ – die gousblom kranse oor die velde knoop"
ATKV-Spelathonfinaal: Afrikaans as Huistaal
2015-10-28Die nasionale finaal van die ATKV-Spelathon vir Afrikaans as Huistaal het op 24 Oktober by die Leeuwenhof Akademie in Bedfordview plaasgevind.
Inligting omtrent die Jan H Marais-prys vir 2016
2015-10-27Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns wag nominasies in vir die Jan H Marais-prys vir 2016. Die prysgeld beloop R500 000.
Webseminaar: NG Kerk Sinode se gay-besluit
2015-10-26In hierdie LitNet Akademies-webseminaar word die besluite omtrent selfdegeslagverhoudings wat op 9 Oktober 2015 in die Algemene Sinode van die NG Kerk geneem is, bespreek.
SA University Seminar
2015-10-23Follow and join the ongoing conversation on education, access, transformation, language and the Constitution. Contributions in any language and format are welcome.
Prestasiebeurs van die Van Ewijck-Stigting weer beskikbaar
2015-10-23Daar kan weer aansoek gedoen word vir die Van Ewijck-Stigting se Prestasie-prys wat nou verhoog is van R50 000 tot R75 000. Aansoeke moet die Sekretaris voor 31 Oktober bereik.
Navorsers en fasiliteerders vir kort projek oor moedertaalonderrig gesoek
2015-10-23Twee Afrikaanssprekende navorsers en twee fasiliteerders word vir ’n korttermyn-navorsingsprojek oor Afrikaans as onderrigtaal op skoolvlak gesoek.
Full Moon Picnic at the Taalmonument
2015-10-23Come and take a closer look at the full moon from the Afrikaanse Taalmonument on Paarlberg, at the first Full Moon Picnic of the season on Saturday 24 October 2015.
Skrywer van die week: Abraham Phillips
2015-10-23"As al die taal se sprekers hande vat en Afrikaans met liefde, eerlikheid en billikheid praat en uitbou, sal niemand hom kan stop of seermaak nie."
