Fiëstas: Regstreekse uitsending van glansaand
2016-02-10Hierdie produksies, heelwat daarvan te sien by vanjaar se US Woordfees, is benoem vir Fiësta-toekennings: "Son. Maan. Sterre. het agt benoemings gekry, Amper, Vrystaat, Die Dag is Bros en In Glas het elk vyf benoemings, Liewe Heksie: Flower Power en Skuldeiser spog met vier benoemings elk, Santa Gamka met drie benoemings en Buite Blaf die Honde Swart, Nie As Ek Sing Nie: Laurika Rauch en Al Lê die Berge Nog So Blou het elk twee benoemings gekry."
LAPA se Romanza Ridder: ’n Nuwe era van ridderlikheid
2016-01-22Wil jy 'n moderne ridder nomineer? Hy kan geld wen.
Verseker jou plek by die KKNK 2016: Verblyfopsies raak min
2016-01-22Die KKNK bied ’n wye spektrum vermaak, van klassieke teater en komedies, tot optredes deur van die land se grootste musieksterre.
LitNet Akademies: Kitsgids
2016-01-20LitNet Akademies se kitsgids tot al die belangrikste inligting.
USAN-kongres 2016: Volledige program
2016-01-15Die Departement Afrikaans en Nederlands van die Universiteit Stellenbosch bied van 19 tot 21 Januarie vir die tweede keer ’n samekoms aan van uitgelese jong intellektuele wat gereed staan om gedagtes oor die taal- en letterkunde uit te ruil.
Skrywers wat opgeneem word in die US Woordfeesbundel 2016 bekend
2016-01-14Die US Woordfees publiseer vanjaar vir die eerste keer ʼn kortverhaalbundel. Uit ’n totaal van 99 inskrywings is 24 skrywers se verhale gekies.
Aankondiging: Bun Booyens tree uit as redakteur van Die Burger in Maart 2016
2016-01-13"Hier is indrukwekkende jong talent by die koerant asook ’n stewige senior struktuur. Die koerant sal in uitstekende hande wees."
Skryf nou in vir die Sanlam reisverhale-slypskool tydens Woordfees 2016
2016-01-11LitNet bied op 5 Maart ’n reisverhale-slypskool aan met skrywers Johan Bakkes, Gerrit Rautenbach en Nanette van Rooyen aan die woord.
11 January: Charl-Pierre Naudé will be in coversation with Nachoem Wijnberg
2016-01-11The Afrikaans poet Charl-Pierre Naudé will be in coversation with his visiting Dutch counterpart Nachoem Wijnberg on Monday, 11 January at UNISA’s Muckeneuck campus.
2015-matriekuitslae: 'n blink toekoms wink
2016-01-08"Die toename in die 2015-slaagsyfer onder leerders van skole wat armer areas bedien, is verblydend – sowel as die feit dat die gaping in die slaagsyfers van skole in bevoorregte areas en skole in armer areas, vernou het."
