LitNet

LitNet

Wenners: UJ-pryse, 2016

LitNet Boeke en skrywers 2016-04-11

Dit is ’n groot voorreg en plesier vir die Departement Afrikaans aan die Universiteit van Johannesburg om hiermee die twee wenners van die 2016 UJ-pryse bekend te maak.

LitNet: Jou Einstein

LitNet Nuusbrief 2016-04-07

LitNet: Jou Einstein

NB Akademie bied weer kursusse aan vir uitgewersbedryf

LitNet Jonathan Ball-portaal 2016-04-07

Die NB Akademie, ’n inisiatief van NB-Uitgewers, bied in April en Mei vanjaar weer kortkursusse oor verskillende aspekte van die uitgewersbedryf aan. Hier is nog inligting.

Al singende en dansende na die Spier Digtersfees 2016

LitNet Feeste 2016-04-06

“Die fees sal weereens ’n bevoorregte ruimte bied vir die vervlegting van stemme waar ons sal droom asof ons vir ewig gaan lewe.” ~ Breyten Breytenbach

Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels, Xhosa en Sotho)

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2016-04-06

Is daar ’n graad 3-leerder in jou huis? Hier is gratis toetse, eksamenvraestelle en memoranda vir Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho en wiskunde.

Wenner aangekondig: Wen saam met kykNET se Die Boekklub

LitNet kykNET Portaal 2016-04-06

Een van LitNet se lesers het 'n verbeelde TV-episode in die styl van kykNET se Die Boekklub geskryf.  Sy het 'n lekker boekpakkie gewen.

Einstein-kompetisie: R17 000 op die spel in Afrikaanse slimkop-kompetisie

LitNet Einstein-kompetisie 2016-04-05

Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters op te som.

Einstein-kompetisie: Wenke

LitNet Einstein-kompetisie 2016-04-05

Hier is ’n paar wenke en vrae wat jy jou kan afvra terwyl jy aan jou inskrywing vir die Einstein-kompetisie werk. 

Einstein-kompetisie: Bepalings en voorwaardes

LitNet Einstein-kompetisie 2016-04-05

Maak seker jy voldoen aan al die Einstein-kompetisie se bepalings en voorwaardes voor jy inskryf.

US Woordfees 2016 sonder weerga

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-04-05

"Universiteit Stellenbosch se Woordfees 2016 was ’n fees van ongekende hoogtepunte en sukses."

Einstein-kompetisie: Inskrywingsvorm

LitNet Einstein-kompetisie 2016-04-04

Die inskrywingsvorm vir die Einstein-kompetisie, aangebied deur LitNet Akademies

LitNet: Jou Dawid

LitNet Nuusbrief 2016-04-04

LitNet: Jou Dawid

UJ-pryse 2016: Kortlys

LitNet Boeke en skrywers 2016-04-04

Die UJ-pryse word jaarliks in twee kategorieë en oor die grense van genres heen, toegeken. Hier is die kortlys.

Sizwe Banzi is Dead neem voortou met vier KKNK Kanna-nominasies

LitNet KKNK 2016-04-01

Die Kanna-nominasies van die 22ste KKNK is aangekondig!

Toekenning van die Jan H Maraisprys 2016

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2016-04-01

"Die eerste Jan H Maraisprys vir ʼn uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal is toegeken."

Top