Boekbekendstelling: ek. frankryk. 246 dae. deur Olivia Loots

  • 0

Jy word genooi na die bekendstelling van Olivia Loots se boek ek. frankryk. 246 dae. op Donderdag 26 Mei by Alliance Française, Rivierstraat 99 (h/v De Kock), Sunnyside, Pretoria om 18:00 vir 18:30. RSVP asseblief by: a@lootse.co.za 

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top