SA University Seminar
2015-10-23Follow and join the ongoing conversation on education, access, transformation, language and the Constitution. Contributions in any language and format are welcome.
Prestasiebeurs van die Van Ewijck-Stigting weer beskikbaar
2015-10-23Daar kan weer aansoek gedoen word vir die Van Ewijck-Stigting se Prestasie-prys wat nou verhoog is van R50 000 tot R75 000. Aansoeke moet die Sekretaris voor 31 Oktober bereik.
Navorsers en fasiliteerders vir kort projek oor moedertaalonderrig gesoek
2015-10-23Twee Afrikaanssprekende navorsers en twee fasiliteerders word vir ’n korttermyn-navorsingsprojek oor Afrikaans as onderrigtaal op skoolvlak gesoek.
Full Moon Picnic at the Taalmonument
2015-10-23Come and take a closer look at the full moon from the Afrikaanse Taalmonument on Paarlberg, at the first Full Moon Picnic of the season on Saturday 24 October 2015.
Skrywer van die week: Abraham Phillips
2015-10-23"As al die taal se sprekers hande vat en Afrikaans met liefde, eerlikheid en billikheid praat en uitbou, sal niemand hom kan stop of seermaak nie."
’n Verklaring deur PEN Afrikaans rakende #Feesmustfall | A statement by PEN Afrikaans regarding #Feesmustfall
2015-10-22"Daar is ongetwyfeld vrae te vra oor die koste van opvoeding, maar ons is ewe bewus daarvan dat iemand langs die pad moet betaal."
Solidarity Protest London
2015-10-22Calling all expats to the Student Solidarity Protest in London tomorrow.
LitNet: Jou olifant
2015-10-22 Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to view this newsletter online.
Volmaanpiekniek by die Taalmonument
2015-10-21Glo jy aan die man in die maan of dat die maan van kaas gemaak is?
Die ATKV-Spelathon is pret en bou wedersyds goeie verhoudinge
2015-10-19“Daar word dikwels oor kinders (en volwassenes!) se spelvermoë gekla, maar deur die ATKV-Spelathon raak die moedertaal- en niemoedertaalsprekers van Afrikaans ernstig oor die spel van Afrikaanse woorde.”
Uitgewers, nomineer julle beste boeke vir die volgende Akademiepryse
2015-10-16Die Letterkundekommissie nooi uitgewers om boeke voor te lê vir onder andere die Hertzogprys, Eugène Maraisprys, en die Akademieprys vir vertaalde werk. Hier is nog besonderhede waarin uitgewers kan belangstel.
Ingrid Jonker-prys: Kortlys 2015
2015-10-16Tydens haar “tweede begrafnis” in Julie 1965 het vriende van die geliefde digteres besluit om ʼn prys met haar naam vir debuutdigters uit te loof.
LitNet: Jou herinnering
2015-10-15 Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to view this newsletter online.
Endler Concert Series | Konsertreeks: Canticum Novum & USSO
2015-10-15Onder andere die Mozart Kroningsmis word 17 en 18 Oktober 2015 deur Canticum Novum en USSO uitgevoer.
Nagraadse toekennings vir studie in enige vakdissipline in Afrikaans
2015-10-14Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns stel vir 2016 'n beperkte getal beurse/toekennings (vir een jaar) beskikbaar, bedoel vir nagraadse studie deur die medium van Afrikaans in enige studierigting.
