LitNet

LitNet

Bokomo-brekfisbrief; 16/05/2011: Vrydag die 13de

LitNet 2011-05-13 Omdat dit Vrydag die 13de is, voel ek mens kan dalk ’n bietjie humor vir die bygelowiges gee. As jy “ horror movies” gaan ontleed, sal jy ’n paar reëls kry wat jy moet nakom om nie deur die moordenaar met die masker ...

Bokomo-brekfisbrief; 15/05/2011: sjamaan

LitNet 2011-05-13 teen helling draai Mens, voor Mens grot ingaan, Eerste Mens se laaste vesting, kasteel, skuilte, prehistories inrigting, sjamaan-ateljee, studio, figure teen rotswand, op mees geskikte plek, begin Eerste Mens eerste keer eerste lyne trek, ...

Bokomo-brekfisbrief; 14/05/2011: Cornelius - intelligente evolusie

LitNet 2011-05-13 Heita, my ou maat. Daai laaste brief van jou het nou regtig lekker gelees. Jy weet, hierdie Jakkals probeer nie om slim te wees nie, maar ek het nogal oor die evolusie gedink, of dit intelligent is of nie. As maatstaf vir die "intelligente ...

Bokomo-brekfisbrief; 13/05/2011: 24.com, letterdash

LitNet 2011-05-12 Letter Crash Boom Bang! ek sê maar net. op SêNet. en stel ’n luisterliedjie voor, om die webspasie reg te toor: groetevrinnelik, kammakazi

Bokomo-brekfisbrief; 12/05/2011: Appels is so lekker!

LitNet 2011-05-11 My dag bestaan op die oomblik uit baie ure voor die rekenaar sit met navorsing doen en daarna die opskryf (optik?) van ontledings en gevolgtrekkings. Om dus te ontspan is dit vir my lekker om nie in die studeerkamer voor die rekenaar te sit nie. ...

New from NB Publishers: Rugby in Our Blood

LitNet 2011-05-11 Click on the highlighted words below for a multitude of links to videos, rugby facts, profiles and more ... RUGBY – LOVE OR ADDICTION? There’s little doubt that South Africans are mad for rugby. In ...

Bokomo-brekfisbrief; 11/05/2011: Joernalistiek en skeppende skryfwerk

LitNet 2011-05-10 John Stuart Mill (1806-1873): "Writing for the press, cannot be recommended as a permanent resource to any one qualified to accomplish anything in the higher departments of literature or thought: not only on account of the uncertainty of this ...

Nuut by NB-Uitgewers

LitNet 2011-05-10 Nuut by NB-Uitgewers dié Mei: Wals met Matilda, Bloedgrond, Om te mag twyfel: ’n Gelowige se reis, Grape: Stories of the Vineyards in South Africa, Tweetalige sakwoordeboek | Bilingual Pocket Dictonary en ...

Bokomo-brekfisbrief; 10/05/2011: Die Royal Wedding

LitNet 2011-05-09 Die TV-uitsending het al om negeuur die oggend begin en was ’n lang, uitgerekte en by tye ’n vervelige affêre. Veral die eerste ruk was daar byna niks om mens te prikkel nie. Net af en toe het daar ’n motorkar aangekom, of ...

Bokomo-brekfisbrief; 09/05/2011: En toe pik die hen my!

LitNet 2011-05-06 Adam: HJ, wat gaan met jou aan? HJ: Niksie. Hoekom? Adam: Jy lyk beswaard. HJ: Ek is moer toe gestuur ... Adam: Hehe! Hoog tyd! En deur wie nogal. Nogal. HJ: Henn. Adam: Nou, jy het dan seker iets verkeerd gedoen of hoe? HJ: Nee, ek het ...

Bokomo-brekfisbrief; 07/05/2011: My eie opinie

LitNet 2011-05-06 Met al die oor-en-weer-stryery oor godsdiens, wetenskap en filosofie het ek daaraan begin dink om my eie opinie daaroor te vorm. Te oordeel aan die getal boeke wat daar al geskryf is oor evolusie en intelligente ontwerp, het ek tot n moontlike ...

Bokomo-brekfisbrief; 08/05/2011: Kwantum-begrip

LitNet 2011-05-06 Max Plank se kwantumbegrip is kwantitatief-wiskundig, esoteries slegs verstaanbaar deur die met ’n leeskennis van differensiaalrekene. Smuts en ander se holisme koppel nie regstreeks (minstens nie deur hulle nie!) met die kwantum-spronge ...

Bokomo-brekfisbrief; 06/05/2011: Pieter soek nog liedjies

LitNet 2011-05-05 Terwyl ek angstig en ONGEDULDIG wag dat Nick Taylor of een van julle vir my lei na “Ten T0housand Feet”, verskaf ek ’n lysie van die ander sestiger-, sewentiger-jare se liedjies waarna ek op soek is, wat ek gehad maar met die tyd ...

Bokomo-brekfisbrief; 05/05/2011: Spoke en die bowe-natuurlike ...

LitNet 2011-05-04 Ek is ’n kenner van spooksels. My werk binne die korporatiewe wêreld, met rekenmeesters, produksiebestuurders, chemici, ingenieurs en diesulke virtueel-spirituele dinge vorm die grondslag van my kennis van die fenomeen. Dan het ek ook ...

Bokomo-brekfisbrief; 04/05/2011: Boelies van groot en klein

LitNet 2011-05-03 Vanaand gekyk na die program Robinson Regstreeks op KykNET. Freek het ’n onderhoud gevoer met oa ’n jong seun en sy pleegsorgma. Die mannetjie noem toe dat hy deur ’n seun geboelie is wat ek aanneem groter is as hy. Net daar dink ...
Top