Huldeblyk: Ena Murray
2015-06-04NB-Uitgewers vereer haar vir die groot werk wat sy gedoen het en vir haar nalatenskap.
Prysgeld van R500 000 vir wetenskaplike werk in Afrikaans
2015-06-01Prysgeld van R500 000 sal van aanstaande jaar gesamentlik deur Het Jan Marais Nationale Fonds (HJMNF), die Universiteit Stellenbosch en Naspers toegeken word aan ’n akademikus of navorser wat in Afrikaans werk en sodoende die taal se aansien as wetenskap- en akademiese taal uitbou.
LitNet: Jou warm patat
2015-05-29Hierdie week se nuusbrief, met die brandende kwessies op almal se lippe.
Opening of Sur-face solo art exhibition at D-Street Gallery
2015-05-27You are invited to the opening of Elizabeth Miller-Vermeulen's solo art exhibition at D-Street Gallery in Stellenbosch on the 28th of May 2015 at 18:30.
Nuwe boeke by LAPA: Mei 2015
2015-05-26 LAPA Uitgewers bied iets vir elke smaak gedurende hierdie Mei. Prooi Fanie Viljoen ISBN: 9780799375169 Fanie Viljoen het in 2014 twee opspraakwekkende tekste gelewer: Pleisters vir die dooies (oor ’n skoolskieter) en toe Uit (oor ’n gay seun se soeke na aanvaarding). In afgelope twee jaar het sy naam meer as vyftig keer op […]
ATKV-Kinderboekskryfskool
2015-05-21Die ATKV-Kinderboekskryfskool word aangebied om aspirantskrywers te leer hoe om ’n kind of tiener se verbeelding aan te gryp.
Booktown Richmond: The Third Annual JM Coetzee | Athol Fugard Festival
2015-05-20Here is the programme to this year's festival, which takes place from the 28th to the 30th of May 2015.
Aanstelling van Nèlleke de Jager as Fiksie-uitgewer by Human & Rousseau
2015-05-20NB-Uitgewers kondig graag die aanstelling van Nèlleke de Jager as Fiksie-uitgewer van Human & Rousseau aan.
Kortlyste vir die 2015 Media24 Boeke Literêre Toekennings bekend gemaak
2015-05-15Media 24 kondig met trots die kortlyste vir sy 2015 Literêre Toekennings aan.
LitNet: Jou Eugène Marais
2015-05-14 Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here te view this newsletter online.
Bekendstelling: Samsa-masjien by Protea Boekwinkel (Stellenbosch)
2015-05-14Dié drama word op Saterdagoggend 16 Mei 2015 om 11:00 by Protea Boekwinkel op Stellenbosch bekendgestel.
ATKV-Mediaveertjies 2015 vir presteerders
2015-05-14Hieronder is die wenners, die toespraak van Japie Gouws en foto's van die geleentheid.
