Jan Rabie & Marjorie Wallace Skrywersbeurs 2014
2013-09-29Die Universiteit van Wes-Kaapland kondig met graagte aan dat aansoeke ingewag word vir die Jan Rabie Marjorie Wallace Skrywersbeurs 2014.
NB-Uitgewers kondig Ultrasatyn-wenners aan
2013-06-18Elizabeth Engela stap vanjaar weg met die eerste prys van R20 000 vir haar verhaal Sophie Sophia.
Wetenskap-vraestel (Fisika): Februarie/Maart 2012
2013-02-11Hersien graad 12 fisika met behulp van hierdie Afrikaanstalige vraestel.
Fokusberoep: Motorjoernalis
2012-10-16 Wens jy jy kon soos Jeremy Clarkson betaal word om in vinnige motors rond te ry? Gerhard Horn gee raad oor hoe om ’n motorjoernalis te word.
My onderwyser, my held!
2012-10-11Op 12 Oktober word Wêreldonderwysersdag gevier. ’n Paar bestuurslede van die ATKV en skrywers wie se boeke by LAPA verskyn het, deel hul herinneringe aan onderwysers wat ’n impak op hul lewens gehad het.
Pierre Smith se Sing ’it-liedjie, "Die ouer ek", wen MK musiekvideo!
2012-04-24Pierre Smith se Sing ’it-liedjie, "Die ouer ek", is die meeste afgelaai en Dans Dans Lisa het 'n musiekvideo as prys hiervoor losgeslaan. As skrywer het Pierre ook die geleentheid om in die video te verskyn. Klik hier om te hoor wat hierdie jong liriekskrywer alles te sê het.
Sing 'it 2011
2011-12-28 2011 se wenners | Winners 2011 What is Sing 'it? Sing ’it is an exciting songwriting competition presented by LitNet, in conjunction with Sanlam and MK. It provides a unique platform for anyone interested in becoming a songwriter. The concept behind Sing ’it is simple: contestants enter lyrics for some of South Africa’s […]LitNet-spens: Monoloog uit Put sonder water
2011-12-06Maria, ’n tienderjarige, gesels met Asjas, ’n kleurling skaapwagter.
Algemene stylriglyne | General publishing guidelines
2011-12-03 LitNet se algemene stylriglyne | LitNet's general style guidelines Afrikaans | English LitNet streef daarna om materiaal sonder foute te plaas. Wanneer jy vir LitNet skryf, kyk asseblief in ’n woordeboek om seker te maak jy spel reg. Of wend ’n speltoetser op jou rekenaar aan. Proeflees asseblief jou werk voordat jy dit vir ons stuur. Die […]
Nuut by NB-Uitgewers
2011-09-08 Nuut by NB-Uitgewers dié September: Kronkelpad, Piekniek by Hangklip, Kopwond: Vergete slagoffers van die Bosoorlog, Soetgoed, The (essential) Companion for Writers and Editors en Jamie James and the Curse of the Ancestors Klik op ...
Lebohang Nova Masango’s "To Do List for Africa"
2011-09-01 The Word n Sound Bassline Series showcases a hand picked spectrum of word and sound creativity currently pushing the bar and going against the grain within the South African music and creative scene.
IsiXhosa Conference Programme
2011-08-25 Ulwimi lwan iqhayiya lam | My taal my trots | My Language my pride Nokusebenzisana ne | In samewerking met | In collaboration with Artscape and Die Burger E-Artscape | Kunstekaap | Artscape 26–27 Kweyethupha | Augustus | ...
(Gay) trou is nie perdekoop nie …
2011-08-24Plek- en eiename is verander om hulpvaardige straight mense te beskerm. Ons het nie eens daaraan gedink om die knoop wettiglik deur te haak nie, al het ons saam met ons ander gay landgenote die nuwe “civil ...
