Pasverskyn: Die laaste kanariegeel notaboek deur Anchien Troskie
2023-05-17Dis toe sy by ’n stowwerige boekwinkel instap dat Mia besef dis waar sy wil werk. Kort voor lank vind sy haar voete én verloor sy haar hart.
Persverklaring: Taalmonument se Afrikadag fokus op Khoekhoen
2023-05-17Op Saterdag 27 Mei 2023 bied die Afrikaanse Taalmuseum en -monument ’n gratis werkswinkel aan oor Afrikadag, moedertale, Khoekhoen en Moslem-Afrikaans, wat afgesluit sal word met pragtige koormusiek en ’n marimba-opvoering. Willa Boezak sal die werkswinkel aanbied.
Persvrystelling: Wen R1 800 en meer met Taalmonument
2023-05-17Gesoek: ’n videogreep oor Afrikatale ter ere van die vasteland se maand! Ter viering van #Afrikamaand en die Internasionale Dekade van Inheemse Tale (2022–2032) wil die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) Afrikaans en mede-Afrikatale met ’n videokompetisie vier.
Press release: Seventh International Symposium on Place Names 2023 – second call for papers
2023-05-17We need to consider what it means to name shared spaces, what roles these names play in social dynamics, and how these names can be managed. Papers with a focus on minority and indigenous names, including sign languages, are encouraged in particular.
Press Release: Truth to power; PRH will take legal action against illegal distribution
2023-05-15The distribution of pirated copies infringes our copyright as well as that of the author, and it is unlawful in terms of the Copyright Act of 1976.
Graad 5: NWT-oefentoets, tweede kwartaal
2023-05-15Is jy in graad 5 en hou jy van die prentjies wat jy hier sien? Wanneer jy hierdie gratis oefentoets van Rita Engelbrecht aflaai, kan jy by sommige van die vrae ook lekker prentjies sien – en die goeie nuus is dat dit jou sal help om voor te berei vir jou NWT-eksamen van die tweede kwartaal. (Hoewel die prentjies wat jy hier sien, nie in die vraestel voorkom nie, kan jy wel lekker met jou hondjie gaan speel, ’n blokkie sjokolade en ’n slukkie koeldrank geniet as jy klaar voorberei het.)
Press release: Truth to power – my three years inside Eskom by André de Ruyter
2023-05-15De Ruyter takes the reader inside the boardrooms and government meetings where South Africa’s future is shaped, with ministers often pulling in conflicting directions. He explains how renewable energy is the cheapest and quickest solution to our power crisis, in spite of fierce opposition from vested coal interests.
Graad 10: Wiskundevraestel en memo, tweede kwartaal
2023-05-12"I am sixteen going on seventeen ..." Nee, dis nie die lirieke van The sound of music wat hier beskikbaar is nie, maar wel ’n Wiskunde-vraestel, toegespits op (sestienjarige) graad 10-leerders wat deur Lee-Ann West opgestel en gratis hier beskikbaar is. Laai dit af en as jy hierdie kwartaal jou eksamenpunte ontvang, sal jy sommer jolig met die musiekblyspel saamsing.
Press release: New York at your fingertips
2023-05-12There is a dream of performing in New York City. The bustling metropolis is home to some of the world’s most prestigious concert halls and music venues, and to grace one of these stages would be a true accomplishment.
Press release: Conductor Benjamin Zander and Boston Philharmonic Youth Orchestra to tour South Africa
2023-05-12In June, this 120-member orchestra of talented musicians ranging from age 12 to 21, led by its co-founder and guiding force Benjamin Zander, embarks on a 19-day, multi-city tour, performing seven collaborative concerts in Pretoria, Soweto, Johannesburg, Cape Town and Makhanda.
Persverklaring: Liefdadigheid is die grootste wenner tydens Wie word ’n miljoenêr
2023-05-12Ses van die land se bekendstes op die kassie en oor die radiogolwe het Woensdagaand teen mekaar meegeding om seker te maak hul gekose liefdadigheidsorganisasie gaan by hul algemene kennis baat.
Persverklaring: Gespreksreeks fokus op Wellingtonners se passies
2023-05-12’n Nuwe gespreksreeks, "Dis my ding, Wellington", word van stapel gestuur by die Breytenbach Sentrum op Wellington. Dit sal die kollig op Wellingtonners se passies en projekte plaas en hulle die kans gee om te gesels oor die kreatiewe idees, hartsgoed of stokperdjies waarmee hulle hulself besig hou.
Persverklaring: Die Voetspore-span reis na die oorsprong van die Zambezi
2023-05-12In Voetspore: Zambezi reis die span onder leiding van Johan Badenhorst noord vanaf Suid-Afrika na die oorsprong van die magtige Zambezi.
Press release: K Sello Duiker’s well-known The hidden star is available in isiXhosa
2023-05-10For the first time K Sello Duiker’s well-known The hidden star is available in isiXhosa. Inkwenkwezi efihlakeleyo was translated by Xolisa Guzula and published by Penguin Random House South Africa.
