Nuut by Kwela: Nou in infrarooi deur Tom Dreyer
2023-05-10Soos die titel suggereer, gaan dit hier oor dit wat sigbaar is versus dit wat nié deur blote sig waarneembaar is nie. Bestaande plekke – sommige naby en ander ver – word taktiel en evokatief in reisgedigte uitgebeeld.
Nuut by LAPA: Reg in die middel van nêrens deur Nellie Alberts
2023-05-10Vir die eerste keer vandat Vandre en sy ma Engeland toe geëmigreer het, gaan hy en sy pa sy ouma-hulle besoek, maar ’n lelike motorongeluk reg in die middel van die Boesmanland ontspoor hulle planne.
Nuut by Tafelberg: Werk soos ’n miljardêr deur Daniel Strauss
2023-05-10Die boek is propvol waardevolle wenke oor hoe om rykdom te skep, jouself beter te leer ken en hoe om volhoubare besigheidsisteme te bou.
New from LAPA: The withces of Hogsback by Sally Partridge
2023-05-10Desperate to escape from everything for a while, Zelda signs up for the school’s hiking trip to Hogsback. Her illusion of having a nice, relaxing time shatters when she stumbles upon a mystery nobody else wants to solve ...
New from Jonathan Ball: Bullet in the heart by Beverley Roos-Muller
2023-05-10Remarkably, three of the brothers kept diaries – the only known instance of this happening in the Boer War. They recorded their intimate thoughts and turbulent emotions, and the diaries gave them agency.
Nuut by Protea: Mirre en aalwyn deur Nicola Hanekom
2023-05-10Jessie keer na baie jare terug na haar ouerhuis met magiese idees en konfrontasie in haar hart. Tydens haar besoek ontdek haar familie dinge wat hul hare laat rys.
Fresh off the press: Winnie & Nelson: Portrait of a marriage by Jonny Steinberg
2023-05-09Drawing on never-before-seen material, Steinberg reveals the fractures and stubborn bonds at the heart of a volatile and groundbreaking union; a very modern political marriage that played out on the world stage.
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in April 2023
2023-05-09Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in April 2023 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Sol Plaatje University International Language Conference: Second call for abstracts
2023-05-09The Department of Languages and Communication in the School of Humanities invites abstracts for the Sol Plaatje University International Language Conference scheduled from 6 to 8 September 2023 in Kimberley, South Africa.
Persverklaring: Afrikaans word 100 – kom vier dit saam met ons!
2023-05-08Enige gemeenskap, organisasie, skool, maatskappy, instansie of individu wat die doelwitte van die Afrikaans 100-inisiatief deel, word genooi om deel van die feesvieringe te wees deur hul eie projekte van stapel te stuur.
Persverklaring: Hier is die KKNK se Kanna-wenners vir 2023
2023-05-08Kannas is in 13 kategorieë oorhandig, nadat die KKNK se 27 debuutproduksies van 1 tot 9 April deur die onafhanklike Kannapaneel beoordeel is.
New from Protea: The long obedience: The political career of Zach de Beer, 1953–1994 by FA Mouton
2023-05-08Outside of parliament, as a prominent figure in the financial world, he encouraged constitutional and political reform.
Graad 8: Wiskundevraestel en memo, tweede kwartaal
2023-05-04As jy in graad 8 is, weet jy wat ’n identiteitselement, ’n priemgetal en ’n algebraïese uitdrukking is. Maar het jy geweet dat warmbrakbroodrolletjies gewoonlik in groepe van agt verpak word? Berei gerus een voor terwyl jy hierdie gratis vraestel deur Lee-Ann West gebruik om ook vir jou eksamen voor te berei. (As jy nie weet wat 'n warmbrak is nie, kan jy LitNet se Afrikaans-vraestelle aanwend om jou taalkennis vir die eksamen op te skerp; hier onder volg ’n lys van nog vraestelle vir graad 8.)
Boekbekendstelling: Nou in infrarooi deur Tom Dreyer by die Breytenbach Sentrum
2023-05-04Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Nou in infrarooi deur Tom Dreyer by die Breytenbach Sentrum op Woensdag 10 Mei.
