Wen kaartjies na die Lekkerland Carnival op Saterdag 13 Mei in Pretoria
2023-04-28LitNet, in samewerking met Lekkerland Carnival, gee 5x2 kaartjies weg na die Lekkerland Carnival op Saterdag 13 Mei in Pretoria. Vind uit hoe jy kan inskryf.
Persverklaring: Lekkerland Carnival, Saterdag 13 Mei, Pretoria
2023-04-28Dis die perfekte dag uitstappie vir vriende en familie wat hou van goeie musiek en baie pret. ’n Groot verhoog met topgehalteklank, tesame met ’n kleurvolle karnavalterrein waar kinders lekker kan speel, maak dit een van die lekkerste uitstappies wat jy hierdie jaar vir jou gesin kan beplan.
Press release: World Intellectual Property Day ‒ Update from South Africa
2023-04-26The provincial processes are expected to be completed by the second week of May 2023. It was clear during the Select Committee meeting on 25 April that there were concerns about the lateness of some provincial processes, as well as about flaws in the conduct of some hearings. The planned meeting dates for the Select Committee of 16 and 23 May might have to change if provinces take longer – the Committee chair emphasised that there has to be opportunity for full participation by the public.
Oproep om referate: Algemene simposium van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
2023-04-26Die SA Akademie se jaarlikse simposium vind op 28 en 29 September 2023 in ’n hibriede formaat plaas. U word vriendelik uitgenooi om ’n referaatvoorstel in te dien wat fokus op die breë simposiumtema.
Uitnodiging: FilosofieKafee in Wellington (5 Mei) – "Kompleksiteit, politiek en die filosofiese tradisie van Stellenbosch" (Rèné Eloff)
2023-04-26Die doel van hierdie voordrag is om te kyk na kompleksiteit as ’n volgende hoofstuk in Stellenbosch se filosofiese tradisie, en hoe dit in gesprek tree, al dan nie, met die nuwe uitdaging van neoliberalisme en die gepaardgaande verruiling van politiek vir doeltreffende "bestuur".
Fresh off the press: Cape Malay cooking: My story, my heritage by Fatima Sydow
2023-04-26In this book Fatima takes us on a nostalgic journey through her memories of the many important feasts celebrated in her Cape Malay culture.
Press release: Afrikaans books, authors and sessions step into the spotlight at FLF 2023
2023-04-25The 2023 Franschhoek Literary Festival will offer Afrikaans literature as part of a rich and engaging three-day programme. Afrikaans makes its appearance for the first time at the festival through a mix of sessions in Afrikaans and Afrikaans authors and books.
NALN 50-fees: Hertzogpryswenner Johan Myburg gesels oor Narreskip
2023-04-25Kom luister na ’n gesprek oor Narreskip deur die Hertzogpryswenner Johan Myburg by NALN op 11 Mei 2023 om 18:00. Henning Pieterse sal met Johan gesels.
Persverklaring: The light dancer deur P Johannes E Smit
2023-04-25Ek het uit die oogpunt van die wysbegeerte en filosofie my antwoorde neergestip en my uiters interessante loopbaan van soek en vind beskryf.
Persverklaring: ATKV-Crescendo kondig elf finaliste aan
2023-04-24Dié 11 finaliste is gekies om deel te neem aan vanjaar se mentor- en ontwikkelingskapprogram.
Persverklaring: Kanna-nominasies vir KKNK 2023 bekend
2023-04-24Sewe nominasies vir Hanekom se plekspesifieke drama!
First sip: The Samsung man’s path to success by Sung Yoon
2023-04-24"Even as an entry-level associate, I enjoyed what I did. I was experiencing what it meant to love what you do."
Uitnodiging: Swellendamse bekendstelling van Flora se geheime taal deur Madine Swart
2023-04-24Jy word vriendelik uitgenooi na die Swellendamse bekendstelling van Flora se geheime taal deur Madine Swart op Vrydag 5 Mei 2023.
Graad 6: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal
2023-04-24Hulle sê ’n kat het nege lewens, maar sê nou maar daar is ses katte? As jy in graad 6 is, is ek seker jy sal hierdie som kan oplos. Hierdie vraag kom nie in hierdie gratis Wiskundevraestel voor nie, maar daar is baie ander prettige somme wat jy kan oefen as jy hierdie toets en memo deur Lee-Ann West aflaai. Begin sommer nou al voorberei vir jou eksamen aan die einde van die kwartaal en ’n slegte punt het nie ’n kat se kans op jou rapport nie!
