Persverklaring: Afrikaans word 100 – kom vier dit saam met ons!
2023-05-08Enige gemeenskap, organisasie, skool, maatskappy, instansie of individu wat die doelwitte van die Afrikaans 100-inisiatief deel, word genooi om deel van die feesvieringe te wees deur hul eie projekte van stapel te stuur.
Persverklaring: Hier is die KKNK se Kanna-wenners vir 2023
2023-05-08Kannas is in 13 kategorieë oorhandig, nadat die KKNK se 27 debuutproduksies van 1 tot 9 April deur die onafhanklike Kannapaneel beoordeel is.
New from Protea: The long obedience: The political career of Zach de Beer, 1953–1994 by FA Mouton
2023-05-08Outside of parliament, as a prominent figure in the financial world, he encouraged constitutional and political reform.
Graad 8: Wiskundevraestel en memo, tweede kwartaal
2023-05-04As jy in graad 8 is, weet jy wat ’n identiteitselement, ’n priemgetal en ’n algebraïese uitdrukking is. Maar het jy geweet dat warmbrakbroodrolletjies gewoonlik in groepe van agt verpak word? Berei gerus een voor terwyl jy hierdie gratis vraestel deur Lee-Ann West gebruik om ook vir jou eksamen voor te berei. (As jy nie weet wat 'n warmbrak is nie, kan jy LitNet se Afrikaans-vraestelle aanwend om jou taalkennis vir die eksamen op te skerp; hier onder volg ’n lys van nog vraestelle vir graad 8.)
Boekbekendstelling: Nou in infrarooi deur Tom Dreyer by die Breytenbach Sentrum
2023-05-04Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Nou in infrarooi deur Tom Dreyer by die Breytenbach Sentrum op Woensdag 10 Mei.
Press release: AVBOB Poetry mini-competition
2023-05-04For centuries, writers and readers of poetry have turned to their favourite poems for comfort and consolation. A strong poem at the right time is medicine for the heart. It reminds us that we are not alone, that our words can reach and inspire others.
Press release: 13th Shakespeare Schools Festival SA at Star Theatre in District Six for its longest season yet
2023-05-04With 38 confirmed groups performing the Bard’s works over 17 days, this year’s fest – themed Unplugged and illuminated in 2023! – will once again light up the stage as the SSFSA showcases burgeoning young South African talent.
Nuut by LAPA: Karatekas: Dorings en drake deur Anzil Kulsen
2023-05-04’n Opwindende nuwe boek uit Anzil Kulsen se pen! Warren en sy maats Kyla, Sharon en Divan is op pad na ’n karatekamp saam met Sensei Fourie.
New from LAPA: Perfect by Jaco Jacobs
2023-05-04Natasja is perfect. Jak realises this the moment that she walks in the class. But Jak is only a normal guy.
Nuut by Lux Verbi: Van vrees na vrede deur Madelein Rust
2023-05-04As jy met ’n terminale siekte gediagnoseer is, het jy twee keuses: bly lê, of staan op en doen wat die siekte en die wêreld nie van jou verwag nie.
Nuut by Tafelberg: Met my honde deur Kobus Olivier, met Hilda van Dyk
2023-05-04Toe die eerste bomme op Februarie 2022 Kiëf aan flarde skiet, was Kobus Olivier gereed. Maar om te vlug was bloot nie ’n opsie nie – wat sou van sy vier geliefde honde word?
New from Melinda Ferguson Books: The scholarship kids by Robert Gentle
2023-05-04When Robert and Michael, a pair of starry-eyed twins, see a Boeing 707 at an airport in the mid-1960s, it’s love at first sight.
Pasverskyn: Die ontwaking van winter: ’n beeldskone nagmerrie deur Sunel Combrinck
2023-05-04Die storie voor die storie. Voor die ontstaan van Tír na hÓige, die fae-ryk, was die fae as slawe en gevangenes van die mense aangehou.
Persverklaring: Cedwyn Joel groet Suidooster
2023-05-03In ’n hartroerende toneel moes Suidooster-kykers Woensdagaand afskeid neem van AB Samsodien (Cedwyn Joel), wat onverwags in die teenwoordigheid van sy vrou Mymoena (Jill Levenberg) gesterf het, ná hy Maandag deur ’n sluipmoordenaar geskiet is.
