LitNet

LitNet

Press release: New York at your fingertips 

LitNet Lifestyle and entertainment 2023-05-12

There is a dream of performing in New York City. The bustling metropolis is home to some of the world’s most prestigious concert halls and music venues, and to grace one of these stages would be a true accomplishment.

Press release: Conductor Benjamin Zander and Boston Philharmonic Youth Orchestra to tour South Africa

LitNet Lifestyle and entertainment 2023-05-12

In June, this 120-member orchestra of talented musicians ranging from age 12 to 21, led by its co-founder and guiding force Benjamin Zander, embarks on a 19-day, multi-city tour, performing seven collaborative concerts in Pretoria, Soweto, Johannesburg, Cape Town and Makhanda.

 

Persverklaring: Liefdadigheid is die grootste wenner tydens Wie word ’n miljoenêr

LitNet Leefstyl 2023-05-12

Ses van die land se bekendstes op die kassie en oor die radiogolwe het Woensdagaand teen mekaar meegeding om seker te maak hul gekose liefdadigheidsorganisasie gaan by hul algemene kennis baat.

Persverklaring: Gespreksreeks fokus op Wellingtonners se passies

LitNet Leefstyl 2023-05-12

’n Nuwe gespreksreeks, "Dis my ding, Wellington", word van stapel gestuur by die Breytenbach Sentrum op Wellington. Dit sal die kollig op Wellingtonners se passies en projekte plaas en hulle die kans gee om te gesels oor die kreatiewe idees, hartsgoed of stokperdjies waarmee hulle hulself besig hou.

Persverklaring: Die Voetspore-span reis na die oorsprong van die Zambezi

LitNet kykNET Portaal 2023-05-12

In Voetspore: Zambezi reis die span onder leiding van Johan Badenhorst noord vanaf Suid-Afrika na die oorsprong van die magtige Zambezi.

Press release: K Sello Duiker’s well-known The hidden star is available in isiXhosa

LitNet PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2023-05-10

For the first time K Sello Duiker’s well-known The hidden star is available in isiXhosa. Inkwenkwezi efihlakeleyo was translated by Xolisa Guzula and published by Penguin Random House South Africa.

Nuut by Kwela: Nou in infrarooi deur Tom Dreyer

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-05-10

Soos die titel suggereer, gaan dit hier oor dit wat sigbaar is versus dit wat nié deur blote sig waarneembaar is nie. Bestaande plekke – sommige naby en ander ver – word taktiel en evokatief in reisgedigte uitgebeeld.

Nuut by LAPA: Reg in die middel van nêrens deur Nellie Alberts

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-05-10

Vir die eerste keer vandat Vandre en sy ma Engeland toe geëmigreer het, gaan hy en sy pa sy ouma-hulle besoek, maar ’n lelike motorongeluk reg in die middel van die Boesmanland ontspoor hulle planne.

Nuut by Tafelberg: Werk soos ’n miljardêr deur Daniel Strauss

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-05-10

Die boek is propvol waardevolle wenke oor hoe om rykdom te skep, jouself beter te leer ken en hoe om volhoubare besigheidsisteme te bou.

New from LAPA: The withces of Hogsback by Sally Partridge

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-05-10

Desperate to escape from everything for a while, Zelda signs up for the school’s hiking trip to Hogsback. Her illusion of having a nice, relaxing time shatters when she stumbles upon a mystery nobody else wants to solve ...

New from Jonathan Ball: Bullet in the heart by Beverley Roos-Muller

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-05-10

Remarkably, three of the brothers kept diaries – the only known instance of this happening in the Boer War. They recorded their intimate thoughts and turbulent emotions, and the diaries gave them agency.

Nuut by Protea: Mirre en aalwyn deur Nicola Hanekom

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-05-10

Jessie keer na baie jare terug na haar ouerhuis met magiese idees en konfrontasie in haar hart. Tydens haar besoek ontdek haar familie dinge wat hul hare laat rys.

Fresh off the press: Winnie & Nelson: Portrait of a marriage by Jonny Steinberg

LitNet Books and writers 2023-05-09

Drawing on never-before-seen material, Steinberg reveals the fractures and stubborn bonds at the heart of a volatile and groundbreaking union; a very modern political marriage that played out on the world stage.

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in April 2023

LitNet PEN Afrikaans 2023-05-09

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in April 2023 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Sol Plaatje University International Language Conference: Second call for abstracts

LitNet Akademies en skole 2023-05-09

The Department of Languages and Communication in the School of Humanities invites abstracts for the Sol Plaatje University International Language Conference scheduled from 6 to 8 September 2023 in Kimberley, South Africa.

Top