Nuut by Protea: Asterix: Vercingetorix se dogter deur Jean-Yves Ferri

  • 0

Vertaal deur Sonya van Schalkwyk-Barrois

Pandemonium en opstand wink op die horison! Die berugte Galliese hoofman Vercinegetorix se dogter word deur die Romeine gesoek. Sy gaan kruip weg in ’n klompie ontembare Galliërs se dorpie – die enigste plek waar sy veilig is. Natuurlik sorg hierdie tienermeisie, Adrenalien, vir naelbytoomblikke!

Klik hier vir nog inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top