LitNet

LitNet

Persverklaring: Die wenners van die Andrew Murray-prysfonds se pryse en toekennings vir 2023

LitNet Boeke en skrywers 2023-05-26

Die oorhandiging van die Andrew Murray-prysfonds se pryse en toekennings vir 2023 vind op 26 Mei in die Desmond Tutu-sentrum, Kaapstad, plaas.

LitNet: Afrikadag

LitNet Nuusbrief 2023-05-26

LitNet: Afrikadag

Press release: Feast of top-drawer international films for Encounters South African international documentary festival

LitNet Lifestyle and entertainment 2023-05-24

Encounters South African international documentary festival, renowned for its celebration of thought-provoking and impactful documentaries, is thrilled to announce some of its exceptional international films set to captivate audiences in Cape Town and Johannesburg from 22 June to 2 July 2023.

Press release: Love me, feed me, never leave me – a comedy about modern relationships

LitNet Lifestyle and entertainment 2023-05-24

Love me, feed me, never leave me, a comedy about love, longing and navigating modern relationships. It will be performed at The Drama Factory from 2 to 4 June.

Nuut by Naledi: Elke dag ’n mooi nooi en ’n moord deur Hennie van Deventer

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-05-24

Hy ryg die staaltjies en anekdotes in en verklap geheimpies uit redakteurskantore en raadsale. Wie humor soek, sal heelwat daarvan kry.

Nuut by Naledi: ’n Sjerpa vir jou lewensreis deur Ansja Ferreira

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-05-24

’n Sjerpa op jou lewensreis kan jou leer van gemaksones, ankers, jou rugsak, uitbranding, nederigheid, empatie en ’n spirituele benadering.

Nuut by Tafelberg: Dolos deur Jaco Wolmarans

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-05-24

Tex Texeira se wittebrood in die Caprivi word wreed onderbreek. ’n Agent van ’n geheime Mosambiekse ondersoekeenheid het die gevreesde Mecau-dwelmkartel geïnfiltreer en inligting ontdek wat só sensitief is dat hy niemand anders as Tex daarmee sal vertrou nie.

New from Lux Verbi: Prison child by Felicia Goosen and Deonette de Kock

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-05-24

After Vanessa Goosen is imprisoned for smuggling drugs out of Thailand, she gives birth to Felicia in Lard Yao Prison. Felicia is sent back to South Africa when she turns three.

New from Kwela: A soft landing by Wisani Mushwana

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-05-24

Andzani’s childhood community has become a shadow in his Cape Town life that holds him hostage. He minimises his visits back home to Mbambamencisi as a way to evade unpleasant, long-repressed memories.

Persverklaring: My Storie – Unplugged skop af by Vendôme Wynlandgoed in Paarl

LitNet Musiek 2023-05-24

Gaste wat My Storie - Unplugged bywoon, sal getrakteer word op ’n aand van akoestiese uitnemendheid terwyl hulle smul aan ’n fynproewerstapas (ingesluit in kaartjieprys).

Persverklaring: Kunspraatjie – Alex Duffey oor Pierneef

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2023-05-24

Alle belangstellendes word hartlik uitgenooi na die nuwe lesingreeks deur Alex Duffey wat handel oor onder andere die lewe en werk van Suid-Afrikaanse skilders. Die eerste tema van die reeks is "Jacob Hendrik Pierneef 1886–1957: Rasionele landskapskilder by uitstek".

Fresh off the press: 21 Voices from Israel and South Africa by Marthie Momberg

LitNet Books and writers 2023-05-24

The conversations with 21 activists from South Africa and Israel who campaign for Palestinian rights shatter perceptions cultivated by widespread propaganda to show that the issue is, after all, not so difficult to understand.

Persverklaring: Maretha Maartens oor die skryf van jeugboeke

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2023-05-23

Maretha Maartens is gevra om inligting oor die skryf van ’n jeugroman te gee. Hoe pak mens dit aan? Wat is die vereistes? Watter temas moet ondersoek word? Waarna kyk die beoordelaars? 

Persverklaring: Toyota US Woordfees 2023 – feestema bekend

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2023-05-23

"Enersyds verwys dit na speelse bruising en drif, ’n swewende, dromerige gevoel, onskuldige kinderpret met seepbelle," sê die direkteur van die Toyota US Woordfees, Saartjie Botha. "The theme, however, also has a more serious connotation and alludes to the concern voiced by some critics and residents that Stellenbosch and Stellenbosch University exist in a ‘bubble’ where people live in privileged denial of many harsh South African realities."

Graad 9: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, tweede kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2023-05-23

As jy in graad 9 is, weet jy seker nou al mense praat Afrikaans van die Bo-Kaap in Suid-Afrika tot by Argentinië in Suid-Amerika. Noudat LitNet jou algemene kennis uitgebrei het, moet jy begin om jou voorbereiding vir die eksamen uit te brei. Laai vier Afrikaans Huistaal-vraestelle van Eugene van der Westhuizen gratis hier af.

Top