LitNet

LitNet

LitNet: Gekaapte kampusse?

LitNet Nuusbrief 2023-05-05

LitNet: Gekaapte kampusse?

Graad 8: Wiskundevraestel en memo, tweede kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2023-05-04

As jy in graad 8 is, weet jy wat ’n identiteitselement, ’n priemgetal en ’n algebraïese uitdrukking is. Maar het jy geweet dat warmbrakbroodrolletjies gewoonlik in groepe van agt verpak word? Berei gerus een voor terwyl jy hierdie gratis vraestel deur Lee-Ann West gebruik om ook vir jou eksamen voor te berei. (As jy nie weet wat 'n warmbrak is nie, kan jy LitNet se Afrikaans-vraestelle aanwend om jou taalkennis vir die eksamen op te skerp; hier onder volg ’n lys van nog vraestelle vir graad 8.)

Boekbekendstelling: Nou in infrarooi deur Tom Dreyer by die Breytenbach Sentrum

LitNet Boeke en skrywers 2023-05-04

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Nou in infrarooi deur Tom Dreyer by die Breytenbach Sentrum op Woensdag 10 Mei.

Press release: AVBOB Poetry mini-competition

LitNet Books and writers 2023-05-04

For centuries, writers and readers of poetry have turned to their favourite poems for comfort and consolation. A strong poem at the right time is medicine for the heart. It reminds us that we are not alone, that our words can reach and inspire others.

Press release: 13th Shakespeare Schools Festival SA at Star Theatre in District Six for its longest season yet

LitNet Lifestyle and entertainment 2023-05-04

With 38 confirmed groups performing the Bard’s works over 17 days, this year’s fest – themed Unplugged and illuminated in 2023! – will once again light up the stage as the SSFSA showcases burgeoning young South African talent.

Nuut by LAPA: Karatekas: Dorings en drake deur Anzil Kulsen

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-05-04

’n Opwindende nuwe boek uit Anzil Kulsen se pen! Warren en sy maats Kyla, Sharon en Divan is op pad na ’n karatekamp saam met Sensei Fourie.

New from LAPA: Perfect by Jaco Jacobs

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-05-04

Natasja is perfect. Jak realises this the moment that she walks in the class. But Jak is only a normal guy.

Nuut by Lux Verbi: Van vrees na vrede deur Madelein Rust

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-05-04

As jy met ’n terminale siekte gediagnoseer is, het jy twee keuses: bly lê, of staan op en doen wat die siekte en die wêreld nie van jou verwag nie.

Nuut by Tafelberg: Met my honde deur Kobus Olivier, met Hilda van Dyk

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-05-04

Toe die eerste bomme op Februarie 2022 Kiëf aan flarde skiet, was Kobus Olivier gereed. Maar om te vlug was bloot nie ’n opsie nie – wat sou van sy vier geliefde honde word?

New from Melinda Ferguson Books: The scholarship kids by Robert Gentle

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-05-04

When Robert and Michael, a pair of starry-eyed twins, see a Boeing 707 at an airport in the mid-1960s, it’s love at first sight.

Pasverskyn: Die ontwaking van winter: ’n beeldskone nagmerrie deur Sunel Combrinck

LitNet Boeke en skrywers 2023-05-04

Die storie voor die storie. Voor die ontstaan van Tír na hÓige, die fae-ryk, was die fae as slawe en gevangenes van die mense aangehou.

Persverklaring: Cedwyn Joel groet Suidooster

LitNet kykNET Portaal 2023-05-03

In ’n hartroerende toneel moes Suidooster-kykers Woensdagaand afskeid neem van AB Samsodien (Cedwyn Joel), wat onverwags in die teenwoordigheid van sy vrou Mymoena (Jill Levenberg) gesterf het, ná hy Maandag deur ’n sluipmoordenaar geskiet is.

Press release: SA Festival of Children’s Literature

LitNet Books and writers 2023-05-03

The SA Festival of Children’s Literature takes place online from 5 tot 7 May 2023. Follow the link to register and to download the programme.

Persverklaring: Antoinette Kellerman te sien as Ouma Olive in hartroerende Moedersdagfliek

LitNet kykNET Portaal 2023-05-03

kykNET se speelfilm Ouma Olive die ongelooflike, wat spesiaal vir Moedersdag vervaardig is, gaan beslis die hartsnare roer. Dit word Saterdag 13 Mei 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) uitgesaai.

Persverklaring: kykNET Silwerskermfees loods opwindende ontwikkelingsprojek vir minidokumentêre

LitNet kykNET Portaal 2023-05-03

Alle passievolle dokumentêrefilmmakers van môre wat egte Suid-Afrikaanse stories kreatief wil vertel, kan nou inskryf.

Top