LitNet

LitNet

Persverklaring: WOMAD Kaapstad

LitNet Leefstyl 2023-09-05

Gratis konserte by die V&A Waterfront en die !Khwa ttu Heritage Day Festival vind in samewerking met WOMAD in Yzerfontein plaas.

Boekbekendstelling: Kammawaarwêreld deur Estelle Kruger

LitNet Boeke en skrywers 2023-09-04

Jy word genooi na die bekendstelling van Kammawaarwêreld deur Estelle Kruger by die Stellenbosch botaniese tuin om 10:00 op 23 September 2023.

Boekbekendstellingsuitnodiging: Die loutering van Manon Viljoen deur Chris Marnewick

LitNet Boeke en skrywers 2023-09-04

Jy word vriendelik uitgenooi na die boekbekendstelling van Chris Marnewick se jongste boek op 7 Oktober 2023 in Welgemoed. Hier is nog inligting.

LitNet: Afrikaanse skole – bly of gly?

LitNet Nuusbrief 2023-09-01

LitNet: Afrikaanse skole – bly of gly?

Persverklaring | Kortkursus 2023: Tekste vir leeskringe en resensiekunde by die Departement Afrikaans en Nederlands (US)

LitNet Akademies en skole 2023-09-01

Skryf vanjaar in vir die Universiteit Stellenbosch se Departement Afrikaans en Nederlands se gesamentlike kortkursus: tekste vir leeskringe en resensiekunde aangebied deur Louise Viljoen en Ronel Foster.

Graad 9: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, derde kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2023-08-31

Is jy in graad 9 en moeg daarvoor om slegte rapportpunte te kry? Laai hierdie gratis oefenvraestel deur Zelda Mans af, en kry uiteindelik jou leeueaandeel van goeie punte vanjaar. (As jy nie die idioom verstaan nie, kan die vraestel jou ook help. Daar is boonop lekker ander stories van natuurreservate om te lees.)

Persverklaring: Bekende skrywer Jaco Jacobs se Charlie Prins beloof om te bekoor en te verras 

LitNet kykNET Portaal 2023-08-31

’n Storiefilm uit die pen van die gewilde en bekroonde jeugboekskrywer Jaco Jacobs maak op Saterdag 2 September 20:00 sy debuut op kykNET (DStv-kanaal 144) en beloof om oud en jonk bekoor.

Persverklaring: Donkies huppel oor Kaapstad se filharmoniese orkes by Robertson optree

LitNet Musiek 2023-08-31

Groot opgewondenheid bou in die Breërivier-vallei op vir ’n seldsame musiekgebeurtenis. Vir die eerste maal ooit tree die gewilde Kaapstadse Filharmoniese Orkes in Robertson op, by die Oos-Kerk op Sondag 8 Oktober, 15h00. Om dié dag nog dieper betekenis te gee, word die sprankelende musiekprogram ten bate van Eseltjiesrus Donkey Sanctuary op McGregor aangebied.

New from Kwela: Domestic terror: Intimate partner violence in South Africa by Nechama Brodie

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-08-31

Nechama Brodie explores decades of brutal domestic violence and coercive control and she examines women’s changing rights and current legal protections. 

New from Tafelberg: Statues and storms: Leading through change by Max Price

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-08-31

Statues and storms offers a gripping insider’s account of Max Price’s tenure as vice-chancellor of the University of Cape Town during a transformative period in South African higher education.

Fresh off the press: Rich state, poor state by Greg Mills

LitNet Books and writers 2023-08-31

Why do some states thrive, grow their economies and uplift their people while others, facing similar challenges, slide into low growth, social dysfunction and failure?

Persverklaring: Sy hart met ’n wye boog terug na Suid-Afrika

LitNet Musiek 2023-08-30

Die Vlaminge se gunsteling-Suid-Afrikaner, Stefan Dixon, reik vir die eerste keer in tien jaar ’n nuwe Afrikaanse enkelsnit "Vanaand gaan ons terug" uit.

Persverklaring: Internasionale erkenning vir Suid-Afrikaanse hiperteks-digkunsprojek – opname in die Hypertext & Art-uitstalling te Rome

LitNet Akademies en skole 2023-08-29

Die agt jaar oue Byderhandprojek van die vakgroep Skryfkuns aan die Noordwes-Universiteit het onlangs besondere erkenning te beurt geval. Aspekte daarvan is naamlik verkies om opgeneem te word in ’n internasionale hiperteksskeppings-uitstalling wat eersdaags in Rome plaasvind.

Persverklaring: Bernadino Heights wen Artscape en Suidoosterfees se Hoërskool Dramafees

LitNet Teater 2023-08-29

Bernadino Heights Hoërskool van Scottsdene se Brandmerk is as beste produksie aangewys. Brandmerk, deur die dramaturg Stephren Saayman, het ook die prys vir die beste dramateks ontvang. Die stuk handel oor ’n seun wat ná ’n dramatiese insident ’n fobie vir roomys opdoen.

Graad 10: Lewenswetenskappe – vraestel en memo, derde kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2023-08-28

Is jy in graad 10 en leer julle hierdie kwartaal in Lewenswetenskappe van die hart? Teen hierdie tyd sal jy weet dat net jou ouers sulke outydse uitdrukkings soos "jou hart pomp tjoklits" gebruik en dat hierdie orgaan inderwaarheid ’n ander samestelling het. Laai egter hierdie vraestel deur Rita Engelbrecht gratis af om die soet smaak van goeie punte in die derde kwartaal se toetsreeks te proe.

Top