Kobus de Klerk

Besigheidskonsultant

Oor debatte, aanhalings en die Woord

Kobus de Klerk 2013-10-07 Wouter skrywe in ’n kommentaar dat ek dubbele standaarde handhaaf omdat ek die agnostici kritiseer omdat hulle gedurig uit hulle geselekteerde werke aanhaal, terwyl ek en ander mede-gelowiges ook vryelik uit die Woord aanhaal.

Oor die Woord, homoseksualisme en 'moderne' teoloë

Kobus de Klerk 2013-09-26 Daar is al sóveel pogings in die laaste dekades aangewend om die kwessie vir die homoseksuele deur te haak, dat dit nou al eintlik vervelig is want daar is soveel uiteenlopende opinies soos wat daar vanuit hulle oord kommentatore is die knoop vir hulle te probeer deurhaak.

Oor God, Godsdiens, religie en spotters

Kobus de Klerk 2013-09-16
Alle religieë wat met dié basiese kernbeginsels strydig is of daarteen aanstoot, rebelleer teen en verloën God, heeltemal.

Oor evolusie, taksonomie en baraminologie

Kobus de Klerk 2013-09-16
As mens so na die evolusioniste se kommentaar op die kritiek kyk, besef mens dat hulle nie die kritiek verstaan nie.

Die mens se afhanklikheid van geloof

Kobus de Klerk 2013-08-19 Geloof is ’n begrip wat vir party mense iets voorstel waaraan hulle nie deel het of selfs wil hê, nie.

Oor Spirituele Intelligensie

Kobus de Klerk 2013-07-22 Spirituele Intelligensie is ’n begrip wat ons al sedert die sewentigs as studente en daarna gereeld gebruik het en weet waarop dit betrekking het en waarna dit verwys.

Kritiek teen die darwinisme herbesoek

Kobus de Klerk 2013-07-22 Brianvds verstaan blykbaar werklik nie die kritiek teen die darwinistiese evolusieleer nie. Is dit werklik nodig om wéér die kritiek uit te wys?

Die darwinisme as model vir lewe

Kobus de Klerk 2013-07-16 Die kwessie van die ontstaan van lewe is nou maar net eens te belangrik en invloedryk om te ignoreer.

Oor homoseksuele huwelike en kinderaanneming

Kobus de Klerk 2013-06-14 Die media gons weer deesdae oor die onderwerp.

Oor dodebesweerdery

Kobus de Klerk 2013-06-10 Dat daar wél ’n ‘anderkant die styx’ is, is verseker … en die toegang daartoe word al vir duisende jare verbied – deur God.

Frans Boot oor Moses en die Woord

Kobus de Klerk 2013-05-21 Jou mededelings oor Moses is interessant, maar nie relevant nie. Moses se kennis as opgeleide aangenome Egiptenaar het absoluut géén betrekking gehad op die woestyntog van die volk, nie.

Christendom, die oudste ware Godsdiens

Kobus de Klerk 2013-05-15 Die noodwendige afleiding is dus dat die judaïste met hulle judaïsme afgedwaal het van die ware oorspronklike Godsdiens en as sodanig deur God as verlope skape, verlore kinders, aangesien is – vandaar Sy verwysing aldus na hulle.

Oor Liefde, liefde ... en honde

Kobus de Klerk 2013-05-14 Maar wat verstaan mense soos Wouter van ’n ware gelowige se Godgegewe gawe van liefde?

Oor Christendom, judaïsme en mohammedanisme

Kobus de Klerk 2013-05-06 Chris verwys Wouter elders in ’n kommentaar na die boek Three Faiths, One God - The Formative Faith and Practice of Judaism, Christianity and Islam deur Jacob Neusner.

Dit het my net weer herinner aan die dilemma van die sekularis en agnostikus wat sin probeer maak van religieuse, oftewel, spirituele sake, in soverre dit God aangaan.

Die Waarheid ... en wat Cornelius glo

Kobus de Klerk 2013-05-02 Cornelius se ‘liefdeshart’… is dít die liefde wat die HERE van ons verlang?
Top