An analysis of Mare of Easttown, crime shows and the female-led series
2021-06-22"We are reminded, again and again, how we are vulnerable to forces greater than ourselves. We are exposed to dysfunction and despair. Especially in these times, not everyone gets to have the happy ending; not everyone gets to feel the sun on their back. Ever. Mare is the town of Easttown; Easttown is Mare. She can never truly leave, and they can never truly let her go."
Memes: deel van die moderne kommunikasierevolusie
2020-05-05"Memes laat Suid-Afrikaners nie net toe om ongelooflik skerp sosiopolitieke kommentaar op die stand van sake te lewer nie, maar vervul dalk ’n nog belangriker funksie: om die angel uit die daaglikse lewe en saam-sin-maak van hierdie trosbom van ’n land te haal."
Seen elsewhere: "I absolutely love being a South African"
2020-04-24"All jokes and memes aside, the mask struggles of our president did more for morale and the statesman's public image than any extended PR campaign could."
Duiwelsduo in die tyd van die koronavirus
2020-04-02"Miskien is virusse en pandemies dieselfde. Miskien moet die orde elke 100 jaar of so versteur word, die sisteem vernietig word. Watter nuwigheid daaruit gaan voortspruit, sal ons moet sien."
Duiwelsduo ná die Toyota US Woordfees: Maart 2020
2020-03-25"Ek is ook opgewonde oor die opwaartse kurwe (onheilspellende woorde nou) in wetenskapfiksie en distopiese romans, maar ek vermoed the curve will flatten wat betref distopiese boeke."
Indrukke en aantekeninge oor Die boek van gelukkige eindes deur Debbie Loots
2020-03-11"Haas jou na jou naaste boekwinkel. Kom huis toe. Kry die ysbak reg vir jou wyn, sit jou foon op 'silent' en val weg met ’n lekkerleesroman wat hart, brein en buik roer. Moenie wag nie!"
Resensie: Die wolkversamelaars deur Nadia de Kock
2020-03-06"Die wolkversamelaars weef as geheel ’n melancholiese onthouverhaal van uitsonderlike kleur en kompleksiteit."
Duiwelsduo: die tweede boekeoorlog
2020-02-19Oor teksredigering, skaduboks, die klein literêre poel, oopkopresensente en uitskieters. Lees hierdie gesprek tussen die boeke-duiwelsduo Jonathan Amid en Deborah Steinmair.
Duiwelsduo: die eerste boekeoorlog
2020-02-06Vuurwarm boekduiwels Deborah Steinmair en Jonathan Amid vat mekaar aan oor boek- en skryfsake. Skerp, slim, voor op die wa, insigryk en belese, ontstigtelik en ondermynend. Hier is die eerste salvo.
Gedeeltelik bewolk: ’n onderhoud met Ruan Kemp
2019-09-19"Wanneer vreemdelinge hoor ek het ’n boek geskryf, wil hulle natuurlik weet waaroor die boek gaan, dan sê ek dit is ‘n storie oor die avonture van ’n mal man. Dan vra hulle (natuurlik): 'Is dit outobiografies?'"
Die dekonstruksie van Retta Blom: ’n onderhoud met Zelda Bezuidenhout
2019-08-12"Maar ongeag wat vir my voorlê of waar ek my gaan bevind, ek weet ek sal nie sommer ophou skryf nie."
Repliek op brief oor Gedeeltelik Bewolk in Die Burger
2019-08-08
Die man van Quatro: ’n onderhoud met Calvyn van Niekerk
2019-08-07"My leser betaal my vir vermaak. 'Spanningsverhaal' is een woord vir 'boeiende storie' en dit kom altyd eerste."
In ’n land sonder voëls deur Harry Kalmer: ’n resensie
2019-08-02"Gestroop is dalk een manier om dit te beskryf, maar dit laat nie reg geskied aan die magdom betekenismoontlikhede wat die skrywer se woordkeuses en rangskikkings wel tot stand bring nie."
Skrywersonderhoud: André Krüger oor Redelike hoeveelheid moeilikheid
2019-07-31"My proses is benaderd chaoties. My proses is die anti-proses. Ek doen wat ek kan, wanneer ek kan en waar ook al ek kan. My notaboek gaan waar ek gaan, want ek het al geleer dat ek myself 'n rat voor die oë draai as ek dink ek sal later die guitige sin, gedagte of idee onthou wat ek nou net uitgedink het."

