Jonathan Amid

Jonathan Amid was in 1986 in Israel gebore. Hy is van kleins af lief vir kuns, musiek, films, stories en boeke en bly die afgelope drie dekades in Stellenbosch, waar hy op skool was en by die Universiteit Stellenbosch geswot het. Hy verwerf ‘n BA in Geesteswetenskappe, en daarna ‘n BA Hons en ‘n Meestersgraad in Engelse Letterkunde (beide cum laude). Hy ruil ongeveer die afgelope dekade die lesingsaal vir die volgehoue uitdaging van voltydse tekspraktisyn (manuskripontwikkeling-, keuring en redigering in Afrikaans en Engels), private skryfkonsultant en vryskutresensent wees. Honderde resensies oor meestal plaaslike fiksie en nie-fiksie verskyn uit sy pen in die dagblaaie en op Netwerk24, op LitNet, Skrop.co.za, en in die nuwe gedaante van die Vrye Weekblad.

 

Wisdom takes work by Ryan Holiday: a reader impression

Jonathan Amid Books and writers 2026-02-17

"Holiday has collected and collated significant, sometimes surprising, and always powerful glimmers of wisdom, reminding his readers that it is our duty to view ourselves as indefatigable readers and archivists of personal wisdom."

Seen elsewhere: We two from heaven by James Whyle – a reader’s impression

Jonathan Amid Books and writers 2026-02-04

"What you can and should read him for are the myriad ways in which he reminds us of our responsibility and duty to question what we think we know."

Seen elsewhere: Intermezzo by Sally Rooney – a reader’s impression

Jonathan Amid Elders gesien 2026-02-02

"Intermezzo’s quieter wisdom feels unforced and unhurried – and all the more real and tangible for it."

The lucky ones by Alistair Mackay: a reader’s impression

Jonathan Amid Books and writers 2026-01-15

"Ultimately, this collection is about luck, about how your place in the world is more than just a cosmic accident, and about how you can never, ever outrun your history or fate."

Hell of a country by David Cornwell: a reader’s impression

Jonathan Amid Books and writers 2026-01-12

"Don’t expect even a sliver of sensationalist true crime, well-worn clichés that aren’t turned inside out, or gratuitous violence for its own sake. This is resolutely no pornographic exhibition of suffering, and the scheming that does happen is in keeping with the nature and motivation of the characters involved."

Flesh by David Szalay: a reader’s impression

Jonathan Amid Lesersindrukke 2026-01-08

"Flesh, Booker winner, strips away its surface, only to reveal astonishing depths below."

Not another samoosa run! by Nadia Cassim: a reader’s impression

Jonathan Amid Lesersindrukke 2026-01-08

"Cassim writes as an insider about local Indian people, about community, about custom and ritual, and about the precarious comforts and sometimes deeply uncomfortable business of being part of a family. You can’t choose your family, but you can choose your friends, and 'found family' is certainly a thing."

Heks deur Dibi Breytenbach: ’n resensie

Jonathan Amid Resensies 2024-09-05

"Sien Heks dan as ’n lekkerleesboek met ’n kragtige kinkel; ’n moderne fabel waar die boodskap en die boodskapper van belang is, maar wat veel dieper strek as wie die hardste en aanhoudendste kan skree."

Boeksemdais 1: Die groter prentjie, die legkaartstukke, lekkerleesboeke en swart swane

Jonathan Amid Boeke en skrywers 2024-08-22

"Boeksemdais. Nooit die finale woord of afsluiting oor die saak nie; eerder die totstandkoming, oor tyd, van nuwe voetpaadjies, proesels van ’n nuwe umamigeur."

Hemel en aarde en ons deur Zirk van den Berg: ’n resensie

Jonathan Amid Resensies 2024-08-21

"Die whodunit, die trajek van duisterheid en onsekerheid na helderheid, klarigheid en uitsluitsel, na ondubbelsinnige antwoorde, word met ’n 'konseptuele kinkel' moontlik na ’n ander bestemming geneem."

Seen elsewhere: The Franschhoek Literary Festival

Jonathan Amid Elders gesien 2024-05-21

"With a significant shift away from political 'doom and gloom' post-Covid in 2023 and a far more balanced, expansive and exciting programme focusing anew on all things Literary, the festival won me over once more."

Oude Leeskamer Skrywersaande: Jonathan Amid in gesprek met SJ Naudé en Michiel Heyns

Jonathan Amid Boeke en skrywers 2024-03-01

Die Oude Leeskamer Skrywersaande bring diverse en veeltalige skrywers bymekaar om toeganklike dog prikkelende gesprekke vir die publiek oop te stel. Die eerste gesprek in die reeks het die bekroonde romansiers en vertalers Michiel Heyns en Fanie Naudé betrek om onder andere die romankuns, identiteitspolitiek in fiksie, die vraagstuk van grense in die plaaslike letterkunde, hul proses en die vraagstuk van vertaling aan te spreek.

Elders gesien: Die jaar van die debuut

Jonathan Amid Elders gesien 2023-04-09

"Hierdie stemme is vars, intelligent, wys, vindingryk en beleë met stories wat werklik die verbeelding aangryp."

Blues for the white man by Fred de Vries: reader impression

Jonathan Amid Books and writers 2021-08-30

"Should a lack of direct, unmediated experience mean that you automatically have to sit back and shut up? Where to after the listening part of the journey or contract has been fulfilled?"

Kantaantekeninge oor Lien Botha se Vin

Jonathan Amid Leeskringe 2021-08-18

"Vin se verhaal is eenvoudig onvergeetlik; Botha se woorde is vlamme op water."

Top