Jonathan Amid

Jonathan Amid was in 1986 in Israel gebore. Hy is van kleins af lief vir kuns, musiek, films, stories en boeke en bly die afgelope drie dekades in Stellenbosch, waar hy op skool was en by die Universiteit Stellenbosch geswot het. Hy verwerf ‘n BA in Geesteswetenskappe, en daarna ‘n BA Hons en ‘n Meestersgraad in Engelse Letterkunde (beide cum laude). Hy ruil ongeveer die afgelope dekade die lesingsaal vir die volgehoue uitdaging van voltydse tekspraktisyn (manuskripontwikkeling-, keuring en redigering in Afrikaans en Engels), private skryfkonsultant en vryskutresensent wees. Honderde resensies oor meestal plaaslike fiksie en nie-fiksie verskyn uit sy pen in die dagblaaie en op Netwerk24, op LitNet, Skrop.co.za, en in die nuwe gedaante van die Vrye Weekblad.

 

Biebouw-resensie: Donker spoor deur Martin Steyn

Jonathan Amid Academic research 2014-08-07

"Steyn se geslypte styl – realisties maar nie kil of afsydig nie – asook sy oog vir besonderhede, sy ystergreep op die klein sowel as groot oomblikke van die vertelkuns, is verblydend. Hier voer 'showing' oor 'telling' die botoon."

Overview: Man Booker Prize longlist 2014

Jonathan Amid 2014-07-31 "Complete whitewash for African writers as Americans join the Man Booker Prize longlist party," writes Jonathan Amid.

Reader's review: Paradise by Greg Lazarus

Jonathan Amid 2014-07-30 "Expertly edited by the superb Henrietta Rose-Innes, these four voices, channelled through the authorial lens of Greg Lazarus, offer an almost musical sense of harmony and melody in a novel that hits subtle notes, tugs at the heartstrings, alternates between moments of rich light and shade, and ultimately leaves the reader with a huge grin and an urge to say 'More, more!'"

Interview: London Cape Town Joburg

Zukiswa Wanner, Jonathan Amid 2014-07-29 Jonathan Amid interviews Zukiswa Wanner about London Cape Town Joburg.

Biebouw-resensie: Waar boosheid broei deur Peet Venter

Jonathan Amid 2014-07-23 "Boosheid steeds broeiend," meen Jonathan Amid in sy resensie van dié boek.

Kopskoot: Onderhoud met Rudie van Rensburg

Rudie van Rensburg, Jonathan Amid 2014-06-24 Kopskoot is die volgende boek van 'n skrywer wie se skryfloopbaan met 'n groot knal afgeskop het. Rudie van Rensburg gesels met Jonathan Amid.

Reader's review: London Cape Town Joburg by Zukiswa Wanner

Jonathan Amid 2014-06-23 "Three places and many heartbreaks in this superb novel." Jonathan Amid shares his thoughts on this book by Zukiswa Wanner.

Interview: Rita Barnard on The Cambridge Companion to Nelson Mandela

Rita Barnard, Jonathan Amid 2014-06-19 "How could we avoid being overtaken by history?"

Reader's review: The skin collector

Jonathan Amid 2014-06-18 Read Jonathan Amid's view on The skin collector.

Penumbra by Songeziwe Mahlangu

Jonathan Amid 2014-06-11 Read Jonathan Amid's review of this <em>Sunday Times</em> Award nominee.

Wolf, wolf by Eben Venter

Jonathan Amid 2014-05-27 Read Jonathan Amid’s review of Wolf, wolf by Eben Venter.

The cutting room by Mary Watson

Jonathan Amid 2014-05-20 Read Jonathan Amid's review of this book, published by Penguin SA.

Moord en roof: In die kop van ’n baasspeurder deur Albert Blake

Jonathan Amid 2014-05-02 Problematiese teks oor “baasspeurder” Charles Miller getuig van teenstrydige impulse 

Napoleon Bones by Jenny Hobbs

Jonathan Amid 2014-04-24 Read a review of this crime thriller.
Top