Ons kom van vêr, noordelike boekbekendstelling
2017-03-08"Sommige stemme wroeg, ander debatteer en argumenteer; die politiek praat naas die kultuur. Daar is bydraes oor krisante kweek, oor ’n afkop blom en oor Klopse en kerrievis."
In memoriam: Jannie Earle
2016-10-14"Hy het indringende mensekennis gehad en kon mense se motiewe in moeilike situasies raak opsom. Hy was trouens ook van plan om hom ná sy aftrede by die Taalraad opnuut toe te wy aan traumaberading, wat vir hom ‘n eerste liefde was."
Aan die Rektor en Visekanselier: die konfederasie van 40 Afrikaanse lidorgansiasies reageer
2015-11-30"Ons wys u daarop dat enige onderwysinstelling die opdrag het om kennisproduksie en hulpbronontwikkeling vir sy studente te ontsluit en wel in ’n taal wat hulle die beste ken."
Universiteit van die Vrystaat volg selfs nog 'n erger roete as die Universiteit Stellenbosch
2015-11-20"Die Afrikaanse Taalraad het begrip vir die anglisering in die tersiêre sektor, maar pleit vir ‘n vaste plek vir Afrikaans op die UV-kampus."
Afrikaans in 'n vryval by Stellenbosch
2015-11-13"Hierdie besluit marginaliseer nie net Afrikaans nie, maar is tewens 'n terugslag vir ander inheemse tale in Suid-Afrika."
Literêre reus oorlede
2015-07-30"Sy veelsydige digterskap en groot talent is ook geopenbaar in sy deelname aan die beryming van die psalms – hier het hy ’n onskatbare bydrae tot die Afrikaanse geestelike liedereskat gelewer."