Gesprek oor Afrikaans met ANC
2012-03-02 Die Afrikaanse Taalraad wend dringend ‘n poging aan om ‘n gesprek op die hoogste vlak oor Afrikaans met die ANC aan te vra. Aanleiding hiertoe is ‘n implisiet Afrikaans-vyandige klousule, verskuil in die voorgestelde Talewet.
Die uitbou van wetenskapstaal en tersiêre ruimtes en wat Nederlands en Afrikaans vir ander tale bied
2009-10-07"Wat, onder die omstandighede, kan Afrikaans en Nederlands werklik bydra as die ruimtes van daardie tale in hulle eie tuistes krimp?"
