Jacobus Engelbrecht


"Dance to Rock" by Jacobus Engelbrecht

Jacobus Engelbrecht 2012-12-21 There’s something about
hearing the sound
of the strings of the guitar

"Fire" by Jacobus Engelbrecht

Jacobus Engelbrecht 2012-12-21 Fire, she’s the devil in a gown
Fire, she’s gonna take you down
Fire, she will set your heart alight
Fire, it’s a cold kiss good night

"I ain’t kissed you yet" by Jacobus Engelbrecht

Jacobus Engelbrecht 2012-12-21 Long ago, was seventeen
I saw your face and I was keen
I had feelings, I let you know
but all you did was let me go

"I wana know" by Jacobus Engelbrecht

Jacobus Engelbrecht 2012-12-21 Day 1, you knew I had my eye on you
I fell in love with you on day 2
Day 3, I couldn’t really ask for more

"Ons kuier" deur Jacobus Engelbrecht

Jacobus Engelbrecht 2012-12-21 Ons kuier ? hond uit ? bos uit
Ek soen jou, meisie, tot jou ore tuit
Jy kan maar se fluit-fluit
maar ons storie is nog nie uit

"This land is mine" by Jacobus Engelbrecht

Jacobus Engelbrecht 2012-12-21 It was a new day, perfect sunrise
The day I realised that I live in paradise
This is my country, my place of birth
I’ll give you everything, every cent I’m worth

"Vanaand gaan ons groot" deur Jacobus Engelbrecht

Jacobus Engelbrecht 2012-12-21 Vanaand gaan ons groot
so kry ? bietjie lood in jou potlood
Vanaand gaan ons groot
ja, vanaand laat ons dinge kook

"Wired" by Jacobus Engelbrecht

Jacobus Engelbrecht 2012-12-21 I got all the tracks pumping through my speakers
The rhythm’s getting strong, the bass is getting deeper
Help me up, help me survive, CPR me, make me feel alive

"Als wat ek wil doen" deur Jacobus Engelbrecht

Jacobus Engelbrecht 2012-12-20 Die verkeer raas in Pretoria
Ek het nou net daai mooi girl by die Wimpy uitgevra
Ag toe, kom saam, ons gaan die dorp rooi verf

"Mal oor jou" deur Jacobus Engelbrecht

Jacobus Engelbrecht 2012-12-20 Ek sweet, die dag is lank, my hart is seer
Jy moet weet dat ek aan jou dink
Ek wag al ure vir jou sms

"Strepe op die pad" deur Jacobus Engelbrecht

Jacobus Engelbrecht 2012-12-20 My voet is in die hoek
My hart na iets op soek
Ek stel die radio reg
Ek soek ? pad wat deur die berge vleg

"As ek jou vat" deur Jacobus Engelbrecht

Jacobus Engelbrecht 2012-12-20 Ek sien jou heel aand, hoe kyk jy my uit
Jy het my hart laat ontplof sonder kruit
Ja, ek weet daar is nog bietjie tyd
maar los dit te lank, dan is ek dalk spyt

"Bernadette" deur Jacobus Engelbrecht

Jacobus Engelbrecht 2012-12-20 Daar is ? meisie, ek hou van haar
Gee haar ? ete, sy maak hom klaar
Ja, sy eet soos ? honger boemelaar

"Bosveld Meisiekind" deur Jacobus Engelbrecht

Jacobus Engelbrecht 2012-12-20 Ek sit hier in die bosveld
en ek loer vir jou
Ek wil my arms om jou vou
ek wil jou hand vashou

"Brandstof" deur Jacobus Engelbrecht

Jacobus Engelbrecht 2012-12-20 Waar die rook trek, daar’s ? vuur
die stoute duiweltjie is nou hier
Wie is ek, jy weet nie
Top