Strepe op die pad
My voet is in die hoek
My hart na iets op soek
Ek stel die radio reg
Ek soek ? pad wat deur die berge vleg
BRUG:
Ek het die pad gevat
want ek is moeg, siek en sat
Swaai deur die draai
met net die pad se lawaai
REFREIN:
My gewete word vergete
Dit verdwyn in die strepe op die pad
My verlede word vergewe
Dit word deel van die strepe op die pad
Die briek ken my voet nie
Niemand sal my soek nie
Elke swoosh vat my verder weg
Ek stel gister tereg
BRUG
REFREIN
Die strepe op die pad (x4)
REFREIN (x2)
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.


