"Ek en jy" deur Jacobus Engelbrecht
2012-12-20 Maak nie saak wat hul doen nieMaak nie saak wat hul sê
Al wat duidelik is, hul wil jou nie by my hê
"Ek hou van jou soen" deur Jacobus Engelbrecht
2012-12-20 Dis aand, ons is alleenjy sit met jou hand op my been
Jy gryp my vas en begin my druk
"Kommin op die dansvloer" deur Jacobus Engelbrecht
2012-12-20 Na, na, na, na, naKommin op die dansvloer
Na, na, na, na, na
Kommin op die dansvloer
"Poppie raak rusteloos" deur Jacobus Engelbrecht
2012-12-20 Dis Vrydagaand en jy gaan bietjie uitMaar jou ou, hy pla jou die hele bleddie tyd
Hy wil jou irriteer, hy doen wat hy kan
Maar een ding moet hy leer, girls just wanna have fun
