Ek en jy
Maak nie saak wat hul doen nie
Maak nie saak wat hul sê
Al wat duidelik is, hul wil jou nie by my hê
Waar my hart van vol is loop my mond van oor
Kom wat wil ek weier om jou te verloor
BRUG:
Ek sal veg om jou te hou
REFREIN:
Ek gee nie om wat hulle sê
ek wil jou hier by my hê
Dis net ek en jy, ek gee nie om oor die reëls
Ek wil alles met jou deel
Dis net ek en jy
Dis net ek en jy
Dis net ek en jy
Ja, dit maak my woedend
dit maak my kwaad
Met als in my wens ek, ek
ek het net een kans gehad
Soos ? skatkis steek hul jou weg
Hoe voel iets wat so verkeerd is
dan so vreeslik reg?
BRUG
REFREIN
Dis net ek en jy
Dis net ek en jy
BRUG:
Dit voel soos hel in hierdie tronksel
Ek kan vry breek
as jy by my sal wees
Net bietjie vasbyt
Net bietjie aanhou
Dalk met tyd staan ek langs jou
REFREIN
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.