Kommin op die dansvloer
Na, na, na, na, na
Kommin op die dansvloer
Na, na, na, na, na
Kommin op die dansvloer
Stop, kommin op die dansvloer
Ek stop my kar hier voor ? zef bar
Die week was lank en ek is klaar gaar
Ek hou by myself, want die bouncer is ? tier
Lady Gaga oor die speakers, dis die nuutste gier
Die ooms is crazy, want hulle is bietjie dronk
Hulle vat aan meisies, maar hulle is veels te jonk
Toe sien ek die tannie na my toe stap
en ek dog sy maak ? grap
Sy sê, boetie, kom kuier op die dansvloer
REFREIN:
Klap jou hande, want dis kommin op die dansvloer
Waar’s die manne, want dis kommin op die dansvloer
Tune jou nou, want dis kommin op die dansvloer
Jy moet lekker wees, want dis kommin op die dansvloer
Daar dans ? meisie, sy swaai haar boudjies
Dit trek die aandag van al die outjies
Hulle wil haar vang, hulle is in ? flat spin
Hulle begin te dink hulle is Michael Jackson -
Die barman werk hard, hy gooi net doppe
Maar die manne raak kwaad, hulle stamp koppe
Dinge ruk handuit, die manne wil veg
en ek dog ek help die manne reg
Maar nee, hulle stamp my op die dansvloer
REFREIN
BRUG:
Ek sit in die hoek, want ek raak bang
Ek dans nie eers op my favourite song
Hierdie bar is uit ? nagmerrie
maar ek sien ? girl en ek gryp daai cherry
Ek sê, hey, ons raak kommin op die dansvloer
REFREIN:
Klap my hande, ek raak kommin op die dansvloer
Waar’s die manne, hulle’s kommin op die dansvloer
Sing hard saam, komin op die dansvloer
Bring jou meisie, want dis kommin op die dansvloer
Parapapa, lekker op die dansvloer
Tussen jou en my lê daar ? dansvloer
Rock daai lyfie, rock daai dansvloer
Meisie, meisie van verlange dansvloer
Hey, dis kommin op die dansvloer
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.


