Uit die argief: Gedigte deur Jaco Fouché
2012-11-28 Jaco Fouché se gedigte uit LitNet se argief - opgediep vir jou leesplesier!
Die Skepping is ’n werk-in-wording, Kobus
2012-06-13 ’n Psigiater het my verseker die okkulte bestaan.
Erika Terblanche se skrywersalbum
2012-05-21 Erika Terblanche verdien toekennings vir haar werk aan die ATKV-skrywersalbum.
Boekedag 2012: Jaco Fouché kies 'n karakter
2012-04-19 As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?’n Bietjie kranksinnigheid – Jaco Fouché gesels oor sy GAR-manuskrip
2012-03-20 Jaco Fouché vertel vir Bibi Slippers waarom Ingrid Winterbach kop en skouers bo ander skrywers uitstaan, en waarom hy reken daai Shakespeare ou gaan êrens kom in die lewe.
LitNet Akademies-resensie-essay: Die boekspeurder as buitestander
2012-02-16 Met die publikasie van die boek Byleveld: Dossier van ’n baasspeurder (2011) het die joernalis Hanlie Retief ’n (werklike) figuur die (fiktiewe) wêreld van die lettere ingedra en so aan hom byna mitiese statuur verleen. Dit gee aan die belangstellende leser die geleentheid om hom met ander mitiese speurders te vergelyk.Die Blues Broers – Uit die bloute
2012-02-14 Só gebeur dit dat Maggie Nagel, wat met die bemarking van die Blues Broers gemoeid is, een middag op ’n stoep in die Boland ’n CD aan my vrou verkoop.
’n Geleentheid soos dié
2012-02-06 Die yskas is wit en laer as Jan se kop. Eileen sê: “Ek sal lekker maklik bo-op kan bykom.” Dis ’n Wyness. Die naam is sigbaar op die winkelvensters wat op die supermark uitkyk.Victor Matfield se reis ’n metafoor vir die lewe
2012-02-01 Matfield vertel die hele verhaal, van hoe hy as kind deur sy pa gebrei is om sterk te raak vir sport, hoe hy op skool begin uitblink het, ook in krieket, maar gereeld uit die span of posisie gehou is waarvoor hy gewerk het, hoe die patroon hom in sy studentejare en jong volwasse lewe herhaal het.

