Jaco Fouché

Jaco Fouché is skrywer van die roman Die Ryk van die Rawe (1996) wat met die Eugène Marais-prys bekroon is en ’n finalis was vir die M-Net Literêre Toekenning, die kortverhaalbundel Paartie by Jake’s (1997), Die Avonture van Pieter Francken (2005), Twee Dae in Mei (Julie 2007) waarin hy ’n greep neem uit die lewe van ’n handjie vol lede van Alkoholiste Anoniem in Bellville – aangewese op mekaar in hulle daaglikse stryd om ’n waardige bestaan, en elk tog in laaste instansie op sy of haar eie. Sy meer onlangse boeke sluit in Skrywersblok (2009), Ed van Inligtingstelsels (2009), Die Gryslandverblyf (2010), Verstevlei (2013) en Siobhán van die sirkus (2014).

Foto: Christine Cronjé

Barend Vos se ’n Dorp soos Silwer Streams vat die platteland aan

Jaco Fouché 2011-11-29 Toe ek die resensiekopie ontvang en agterop lees die boek is ’n “literêre debuut”, wou ek vra vir wat ’n dominee-skrywer wat waarskynlik heel goed vaar met sy kontreivertellings en Bybelromans wil oorloop na die dark side. Dáár hou skribbelaars ...

Jaco Fouché oor David Kramer

Jaco Fouché 2011-11-23 Dis nou een mens wat met enigiemand sal gesels, by almal blykbaar ewe gemaklik is en ’n bydrae lewer wat tot ’n wye gehoor spreek.

'n Annerster soort se stem is sterk

Jaco Fouché 2011-09-13 Die stem van Thijs Nel se verhalebundel ’n Annerster soort is sterk. Die redigering is goed. Ek het nie ’n enkele drukfout raakgesien nie en die taalgebruik is op die man af, maar keurig. Beskrywings word in kort sinne baie doeltreffend aangewend.

Ek het uitgegaan

Jaco Fouché 2011-08-11

Ek het uitgegaan

Jaco Fouché 2011-08-11

Syd Barrett (6 Januarie 1946 - 7 Julie 2006)

Jaco Fouché 2011-07-27 Syd Barrett (6 Januarie 1946 – 7 Julie 2006) Onthou jy toe jy jonk was? Al daardie son En die lang, polsende aande Al daardie kleure en klank En die smag en die dank En die felheid en die helheid Van sinne behou Onthou jy toe jy jonk was? Albums en liefde en uitdagendheid Sak soos […]

Syd Barrett (6 Januarie 1946 - 7 Julie 2006)

Jaco Fouché 2011-07-27 Syd Barrett (6 Januarie 1946 – 7 Julie 2006) Onthou jy toe jy jonk was? Al daardie son En die lang, polsende aande Al daardie kleure en klank En die smag en die dank En die felheid en die helheid Van sinne behou Onthou jy toe jy jonk was? Albums en liefde en uitdagendheid Sak soos […]

Naweek, Lente 1992

Jaco Fouché 2008-06-03

Nota

Jaco Fouché 2008-06-03

Nog enetjie vir Isabel

Jaco Fouché 2008-04-22
Top