Dogs
2016-08-17"For days the dog was subdued and miserable. It lay in the kitchen, not eating, but occasionally sighing through its nose."
Stomdys
2016-06-14"Waarin glo ons? Aarde. Waarin glo ons? Aarde. Terug Aarde toe, terug Aarde toe, terug Aarde toe."
Lesersindruk: Marga & Henriëtte: In die skadu van skisofrenie
2016-05-30"Die verhaal van die moeder en die dogter is een wat uiteindelik tot almal spreek wat al ‘n droom as jongmens moes prysgee, om dan in groter volwassenheid te ontdek dat ons op aarde is ter wille van mekaar."
Boekresensie: Judaskus deur Rudie van Rensburg
2015-06-26"Die boek is baie visueel sonder om in beskrywing vas te val. Dis duidelik dat Van Rensburg die plekke ken waaroor hy skryf en dat hy weet van dinge soos filatelie en polisieoptrede. Die onderliggende komplot is ook intrigerend en ontvou op sy tyd terwyl die pas in sy geheel danksy die baie gebeure en gereelde toneelwisseling terselfdertyd goed volgehou word."
Resensie: Geheime revolusie: Memoires van ’n Spioenbaas deur Niël Barnard en Tobie Wiese
2015-06-24"Ek het die boek byna hand aan hand met my eie herinneringe aan die tagtigs gelees. Ek kon sê: in 1980 was ek so oud; in 1985 se noodtoestand was ek hier; in 1988, toe PW Botha siek word, daar. En natuurlik onthou baie van ons seker een Sondagmiddag vroeg in 1990 toe Nelson Mandela uit die tronk gestap het."
Visioene van Syd (1946–2006)
2015-03-23 "Eendag sal jy teen dagbreek regopsitEn die slapers na hulle waak aantref."
Kind van God
2015-01-27 "Geagte PastoorEerstens, voor ek my redes gee vir hierdie skrywe wat eintlik so kort op die eerste volg, moet ek sê: dankie vir u belangstelling en besorgdheid."

