LitNet Akademies-resensie-essay: Vlam in die sneeu, die liefdesbriewe van André P Brink en Ingrid Jonker, redakteur Francis Galloway
2016-11-21"Al hierdie faktore dra by tot die literêre rykheid van die versameling. As die leser die briewe lees sonder die konteks van die hopelose realiteit daarvan, word die briewe wel ook ’n letterkundige werk uit eie reg."
LitNet Akademies-resensie-essay: 'n Hunkering se grein deur Johann de Lange
2016-09-15"'n Hunkering se grein is 'n veelkantige bundel en plaas telkens die fokus op 'n verdere aspek van die mens en sy pyn en eensaamheid."
Repliek op Willie Burger se kommentaar aangaande literêre teorie
2016-03-11"Nêrens gee ek te kenne dat 'n teks net op een manier gelees kan en moet word nie."
Repliek: Elke teks is 'n vorm van taalhandeling
2016-03-04"Persoonlik wil ek die teks fundamenteel lees en die skoonheid en diepte daarvan vir die leser probeer uitwys; 'n betekenis van die teks oopmaak, eerstens deur die wendinge en 'mistiek' van die taalmiddele."
Teks en teorie: Leser se spel met teks, of teks se spel met leser?
2016-02-16"Die interpretasie van 'n literêre teks is 'n bedryf wat lesers, akademici en studente as lewensbrood ervaar. Die teorie bly nie agter nie, en menige teoretiese benadering tot 'n teks het al gekom, gegaan, en dan maar weer opgevolg deur 'n ander. Vir studente het hierdie skaakspelery een groot nadeel: hulle gaan dikwels weg van die universiteit met een benadering, maar hoor dan later dat daardie benadering nou weer verouderd is."
LitNet Akademies-resensie-essay: Wonderboom deur Lien Botha
2015-07-22"Die roman handel oor verval, oor die soeke na wortels, en oor ontnugtering."
