Henning Snyman

 

Bleek Planeet: Wanhoop oor die stand van die skepping

Henning Snyman 2013-07-01 "Hier is geen geheimenis vir die leser om tematiese motiewe, ook leitmotiewe, te probeer naspeur nie. Net soos die brose planeet waaroor hierdie verse wonder, net so broos is hierdie verse in hulle blootstelling." 

Lot se vrou intens menslik en deernisvol

Henning Snyman 2012-03-27 "In Joan Hambidge se oeuvre is daar ’n aantal bundels wat hoogtepunte registreer – bundels soos Verdraaide raaisels, Ewebeeld, Lykdigte en Visums by verstek. Met Lot se vrou bereik Hambidge ’n nuwe hoogtepunt in haar digkuns."

Die woord leef in Vaarwel, my effens bevlekte held

Henning Snyman 2012-03-23 Henning Snyman lees Johann de Lange se bundel Vaarwel, my effens bevlekte held en bevind die werk rigtinggewend.  Snyman sê:  "Die woorde in De Lange se werk "beteken" nie net nie, dit "be-teken", en sodoende kom daar telkens nuwe betekenisse uit die verse."
Top