Het jy ’n probleem daarmee om vir ’n vrou te werk?
2020-10-12"Dit is een van die vrae wat ek tydens ’n onderhoud in die negentigs moes antwoord en ook die eerste keer dat ek dít gevra is. Salig onbewus dat dit ’n ding is. Die reine waarheid is eerder dat ek ’n probleem het om vir enigiemand te werk, en meer spesifiek, te 'werk'."
Muiter aan boord RMS Exempli Gratia
2020-04-08"'We have to turn this ship around,' het die uitvoerende hoof met presiese panache tydens een van vele werksessies benadruk en die skip se nuwe koers geolie uitgestippel. Net daar, tóé, aan die begin van die tweede termyn, het ’n opgewondenheid in die personeelkamer posgevat. Dit het selfs begin reën ‒ ’n gewisse teken van ’n koersvaste, voorspoedige reis."
Want ons kan!
2020-02-10"Chris Wylie is ’n skerp kêrel wat ook weet wat almal in dié land reeds weet."
Om Oom te wees (al is ek nie jou oom nie)
2020-01-27"Nóú, in my winterjare, kyk ek nostalgies oor my skouer en pieker ’n paar punte van wees en Afrikanerwees – net vir ingeval ’n ou eendag verslag aan die ou Skepper moet doen."
Die Planus van Dinge en Goeters
2020-01-12“Ai Judas, julle het die Afrikaner-elite, -politici en -akademici darem al te maklik ʼn mielie gerol.”
Rooi is die kleur van die politici
2019-11-18"Of is Suid-Afrikaners ʼn honderd jaar agter Duitsland …?"
Geld is die taal wat die hardste praat.
2016-09-12"Hulle sê die dag toe die tien amptelike muise in die room val ..."