Tien vrae: Carina van der Walt oor Amalgaam
2016-06-07"Letterlik is amalgaam ’n woord wat tandartse ken, want hulle het in die verlede metaal en kwik vir stopsels gemeng. Amalgameer beteken '(ver-)meng'."
Die nuwe Zuid-Afrikahuis - en met Esopus argief toe
2016-05-05"Intussen is Zuid-Afrikahuis ná die restourasie heropen en kon ek ’n bietjie gaan kuier met Die fabels van Esopus onder die arm."
"Die taal se stiltes": kollokwium oor Afrikaans
2014-12-10 "Aaneensluitend by die uitreiking van ’n eredoktorsgraad aan Breyten Breytenbach deur die Universiteit van Gent op 3 Desember, het ’n tweedaagse kollokwium oor Afrikaans in Suid-Afrika plaasgevind."In gesprek met ... Cyrille Fijnaut
2014-12-01"Van Zyl-Smit het my gewaarsku dat so ’n besoek [aan Suid-Afrika] ’n onherroeplike skok sal wees, want dit is ’n derde wêreld binne-in ’n eerste wêreld. Of soos Shearing dit opgesom het: Suid-Afrika is die wêreld in die kleine …"
In gesprek met ... Guido van den Berg
2014-07-22 Zuid-Afrikahuis: Die "gemeenskaplike erfgoed van twee lande wat behoue moet bly".Wat 2014 vir Nederland en Europa beteken (Deel II)
2014-07-10 "Vandag groei en bloei die klaprose wild langs die Europese hoofpaaie. Die brose blomblaartjies maak mens hartseer."Wat 2014 vir Nederland en Europa beteken (Deel 1)
2014-06-11 Carina van der Walt skryf watter twee belangrike gebeure uit die geskiedenis die Nederlanders hierdie jaar besig hou.In gesprek met ... Rob Balthussen
2014-03-13 "“Daar is ’n enorme sprong vooruit in die behandeling van Vigs. Anders as in ander Afrikalande is Suid-Afrika finansieel selfvoorsienend vir hulle Vigsprogram."In gesprek met ... Hans Ester
2014-01-06 Hans Ester is ’n ou bekende onder die Afrikaanse letterkundiges van Suid-Afrika. Sy wetenskaplike loopbaan vertak in drie belangrike dele: Afrikaanse letterkunde, Duitse letterkunde en teologie. In Amsterdam vertel Ester van sy besoek aan Die Hel (Gamkaskloof) tydens sy tyd as gasdosent aan Rhodes Universiteit in Grahamstad.Nelson Mandela (1918–2013)
2013-12-06 Muhammad Ali staan kopskud-kopskudgeboë oor die bed van sy ou skermmaat

