
Dalk postmoderne Sprokiesland se voorland: Prinsesse se #wetoo-slagspreuk
2020-11-02"Hierdie nuwe generasie prinsesse beplan hul eie roetes. Wat meer is, hulle weet dat, as dinge skeef loop, daar ’n oorlewingsgids is – ’n soort GPS vir die pad vorentoe."

Maand van Kuns 2019
2019-09-05"Die Maand van Kuns, ’n gereelde instelling elke Augustus, is pas vir die sesde agtereenvolgende jaar in die Welgemeend Herehuis in Kaapstad aangebied. Rondom die tema, Satire en Ironie, het die Maand van Kuns vir die eerste keer publieke toegang gebied om ’n keur uit die werk van die meesterkunstenaars, Robert Hodgins, Stanley Pinker, en Alexander Podlashuc, te sien, wat slegs in privaatversamelings verteenwoordig word."

André P Brink: Oor die vroue in sy lewe
2015-02-11"Dit was ’n lekker gesprek oor sy vrouekarakters in sy boeke, maar ook oor die vroue in sy lewe. Só sal ek hom onthou: lojaal, meelewend, mededeelsaam, innemend en welwillend."

Yonder: buite haar eie innerlike lewensgrense
2014-04-07 Waarheen neem Lien Botha ons? Amanda Botha gee haar indrukke.
‘n Onvergelyklike kultuurvate
2013-09-19 "Een van die belangrikste publikasies wat ’n beeld van Kaapstad en omgewing van die 1960’s vaslê, het pas verskyn in die besonder goedversorgde fotoboek, Cape Town: Memories of the ’60s van die meesterfotograaf Günther Komnick."
Fotoblad: Tuin van die Digters 2013
2013-09-17 Amanda Botha en Gerdus Senekal deel hulle foto's van die Tuin van die Digters 2013 met LitNet.
Freda Linde (1915–2013)
2013-04-09 "Haar nalatenskap is groot en gewaardeerd – dit verteenwoordig die beste werk in hierdie genres wat in Afrikaans gelewer is."
"What friendship is made for" by Amanda Botha
2012-12-14 I may not tell you your favourite colouror the way you like your hair
I can't always tell what you're up to

"Wicus" deur Amanda Botha
2012-12-10 Soveel vrae, soveel seerVan ons lewens, wie is werklik in beheer?
Daar was so min tyd
Vandag is ons net spyt

"Soos gister" deur Amanda Botha
2012-12-10 Ek onthou nog soos gister jou stem in my orejou warm hand op my rug
Ek voel nog die soen op my hare, die liefde in jou oë

Boekedag 2012: Amanda Botha kies 'n karakter
2012-04-19 As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?
Paul Emsley: Woordfees-kunstenaar
2012-03-01 Woordfees kurator, Amanda Botha skryf oor hierdie jaar se feeskunstenaar, Paul Emsley.
Al die karakters in sy stories in een: Amanda Botha oor Abraham de Vries
2012-02-09 Amanda Botha skryf oor Abraham H de vries ter viering van sy 75ste verjaarsdag
Solaris: hier vloei alles ineen
2012-01-18 Amanda Botha was daar toe ’n labirint op Solaris in die distrik Albertina in gebruik geneem is. Dit is deel van ’n opset wat vir die kuns- en poësieliefhebber ’n besonderse ervaring kan wees.