Amanda Botha

Amanda Botha is 'n joernalis en skrywer wat spesialiseer in die beeldende kunste en letterkunde.

Solaris: hier vloei alles ineen

Amanda Botha 2012-01-18 Amanda Botha was daar toe ’n labirint op Solaris in die distrik Albertina in gebruik geneem is. Dit is deel van ’n opset wat vir die kuns- en poësieliefhebber ’n besonderse ervaring kan wees.

Kannemeyer: onvergelyklike leermeester en gulhartige mentor

Amanda Botha 2012-01-04 Die bydrae van dr John Kannemeyer (1939-2011) tot die Afrikaanse letterkunde kan kwalik oorskat word. Inteendeel, sy bydrae bly steeds die belangrikste verwysingsbron vir enige literatuur navorser.

Clare Menck se kunstenaarskap: ’n strewe-in-wording na die dokumentering van ’n deurleefde en geleefde wêreld

Amanda Botha 2011-12-08 ’n Evaluering en herwaardering van Clare Menck se kunstenaarskap word verken in ’n tentoonstelling van 120 werke wat deur Sanlam aangebied word en het op 25 Oktober 2011 in Sanlam Kunsgalery in Bellville geopen.

Diane Victor herrangskik die landskap van emosie

Amanda Botha 2011-12-06 Diane Victor het haar gevestig as ’n hooffiguur in die Suid-Afrikaanse en internasionale kunsgemeenskap.

Phil du Plessis (1944–2011): Jy onthou Phil, want jy kán nie anders nie

Amanda Botha 2011-11-30 Phil du Plessis was altyd trots dat hy as Wurm-digter gereken word. Saam hiermee was dit sy vreugde om, soos hy dit dikwels gestel het, “te lees en gedigte te skryf, om viool te speel en skilderye te geniet”.

Willem Boshoff: Woord en beeld – naas mekaar, deurmekaar en vervleg

Amanda Botha 2011-06-15 Woord en Beeld: Naasmekaar, deurmekaar en vervleg – ’n greep op die kuns van Willem Boshoff ’n Eerste benadering tot Willem Boshoff se kuns is om sy werk as ’n leser van ’n boek te benader. ...

Kuns as belegging en avontuur

Amanda Botha 2011-02-24 Kuns as belegging en avontuur In hierdie oorsig stel Amanda Botha die kyker bloot aan die avontuur van kunswaardering. Vir baie is dit genoeg om die vaardige aanwending van verf, die delikate komposisie of die vorm ...

Diederick During (1917-1991) - 'n Ywerige verkenner op soek na 'n outentieke stem

Amanda Botha 2010-12-07 Diederick During – ’n Ywerige verkenner op soek na ’n outentieke stem Diederick During (1917–1991) se werk bied ’n oorsig oor die periode waarin hy geleef het en spesifiek hoe hy die sosiaal-politieke struktuur ...
Top