Liefde op papier: Deur die jare
2015-01-06 Deur die jare het ek jou karamelJou bitterals
Jou erfgoed
Jou byster
Gesmaak
Deur liefde
"Tree aan!"-seminaar: Gehore se reaksie is hulle eie saak
2013-12-11 "Ek mis erkenning van die realisme waarmee Opperman gereeld werk in Krüger se artikel. In my taal is wat Krüger gereeld beskryf as 'abstraksie', eerder die diepgaande realisme."Mandela-herinnering
2013-12-06 Ek het eendag sy hand geskud, tydens die SABC se herinwyding. Tot vandag is ek bly oor my keuse – om vir hom op Afrikaans te sê: “Dis my voorreg.” Net dit. Niks minder nie; niks meer nie.Wellington Produksiehuis se The Wizard op Oz
2013-11-27 “Vind die Wellington Produksiehuis; moenie verwag hulle moet jou vind nie. Deur hulle toedoen is die afgelope paar jaar die bekendste blyspele in die wêreld aangebied, net hier – om die draai, op ons voorstoep. Moenie dit misloop nie.”Amazink Live in Khayamandi
2013-11-18 “Met ‘n eenvoud, maar uitbundigheid eie aan Afrika, word jy hier verwelkom, kan jy die vriendelike, billik-gepryste kroeg gebruik vir goeie-gehalte Amazink-wyn, of enige drankie wat jou hart begeer.”Aantrekkingskrag deur Deon Opperman
2013-10-28 “Terwyl daar elemente is wat ons grotes van weleer die stil, donkertes in wil verdoem, laat Opperman dit nie met hom, of hulle, gebeur nie. Hy laat dit nie toe nie. Soos talle van sy werke is Aantrekkingskrag vernuwend, aktueel, en duidelik drama!”Ons vir jou
2013-10-15 Ons vir jou is nogmaals ‘n versugting na lojaliteit, visie, en ‘n weerspieëling van die tweeledigheid van elke mens binne teenoorgestelde situasies. In ‘n blyspel is daar nie veel ruimte vir karakterontwikkeling of volronde karakters nie. Opperman en Sean Else se teks kom egter baie na daaraan. En dalk is die karakterontwikkeling op ‘n beter plek – in die gehoor ...?Briljant, vermaak uit die boonste rakke
2013-09-04 The bear en The proposal: Vir hierdie vermaak ry mens van ver af. Dis twee kort stukke, uit die pen van Tsjechof, so dis net reg vir lekker sit en vermaak word soos jy lank laas vermaak is."

