Die Kaptein se Tier is duidelik ’n sukses, maar ...
2011-02-02 Daar word algemeen aanvaar dat Die Kaptein se Tier ’n sukses is. Dit maak sin, wanneer jy die formidabele kragte saamsnoer van Neels van Jaarsveld, Erica Wessels, Owen Sejake, Graham Weir, ’n Fugard-teks, en die regisseur. Athol Fugard ...
Bravo, en Encore vir The Taming of the Shrew
2011-01-20 The Taming of the Shrew deur William Shakespeare Rolverdeling: Adrian Galley, Anthea Thompson, Grant Swanby, Juliet Jenkin, Mark Hoeben, Francis Chouler, Darron Araujo, Johann Vermaak, Peter Krummeck, Jeroen Kranenburg, John Caviggia, Daniel ...
Ons sterre verskeit (sic): Oor Annie, Liefling en Pride and Prejudice
2010-12-15 “The worst thing about new books is that they keep us from reading the old ones” – Joseph Joubert Wat ’n vreugde was die Gilbert & Sullivan Society se produksie van Annie nie! Die ongelooflike stelle (ontwerp – ...
Oor pyn in die knieë en die waarhede in Spud
2010-12-15 “When an artist reasons, it is because he no longer understands anything” – André Derain David Kramer gee my ’n pyn… in die knieë! Maggies, terwyl ek daar sit en kyk na sy plaasnar met sy rooi ...
Verruklike teater tans te sien
2010-12-01 Van my beste oomblikke van vermaak het ek al op die planke van die Kleinteater by die Universiteit van Kaapstad teëgekom. It’s a Boy van Robert Kirby was so ’n besonderse ervaring. Ek onthou nou nog Maureen England se ou ...
Paul C Venter ’n meester van karakters
2009-12-08 “Die goewerneur-generaal in Windhoek het beveel, vertel Kreisler en tolk Katrina, dat Britse en Suid-Afrikaanse burgers in Duitswes aan onmiddellike uitsetting onderwerp moet word.”
LitNet-spens: Van Wyk Louw en die meisies
2009-02-27Dokumentêre drama oor die lewe van NP van Wyk Louw, gebaseer op ’n boek van JC Steyn.
LitNet-spens: Die elmboog lig ... die hand
2009-01-30’n Produksie gemik as teenvoeter vir geweld teen vroue.
LitNet-spens: Skerp kloue van bloed
2009-01-16’n Stuk vir die tyd waarin ons leef –
of is dit alle tye

